Return to search

Analysing the frames of a bible: the case of the Setswana translations of the book of Ruth

Thesis (PhD) Stellenbosch University, 2014 / ENGLISH ABSTRACT: This study investigates how the contextual frames of reference (CFRs) of the three extant
Setswana Bibles – Moffat, Wookey and BSSA (Bible Society of South Africa) – could have
impacted on their renderings of the book of Ruth. The fact that the Bibles were translated
within contexts that differed from those of the Hebrew text of Ruth gives rise to the
assumption that some of such contexts or frames could have had problematic influences on
decision making during translation. Differing frames were assumed to have led to differences
(i.e., translation shifts) between the translations and the Hebrew text. Such frames were
hypothesised to have emanated from socio-cultural, textual, communication-situational and
organisational circumstances pertaining to the making of the Hebrew text and the translations.

Since contextual frames of various kinds presumably converged on the Setswana target texts
(TTs), this study proposes an integrated multidisciplinary approach to frame analysis, namely,
the cognitive CFR model. The framework, which is embedded in biblical interpretation,
merges insights from other disciplines including translation studies, cognitive semantics and
cultural studies. The translators‟ decisions are evaluated using the heuristic perspective of “an
exegetically justifiable rendering.”

The study identified indeed countless shifts in the three Setswana translations which resulted
from hypothetical socio-cultural, organisational, communicational and textual factors.
Moffat‟s shifts revealed a predomination of organisational CFRs throughout the book of Ruth.
The organisational CFR also stood out occasionally for Wookey as well. BSSA did not show
a predomination of any class of CFRs but manifested the least problematic CFRs. As far as
the negative influences of CFRs were concerned, BSSA was the least affected, followed by
Wookey and lastly Moffat. The study reveals that it could sometimes be simple, but other
times also be difficult or impossible, depending on the pertinent CFR, to provide an
exegetically justifiable rendering of an ST unit. Yet, it can be concluded from this study that
an awareness of CFRs during translation or analysis of translations can contribute towards the
improvement of existing translations or the reduction of problematic shifts in new Bible
translation projects. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek hoe die kontekstuele verwysingsraamwerke (KVRs) van die drie
bestaande Setswana Bybels - Moffat, Wookey en BSA ( Bybelgenootskap van Suid-Afrika) –
hulle weergawes van die boek Rut kon beïnvloed het. Die feit dat die Bybels vertaal is binne
kontekste wat verskil van dié van die Hebreeuse teks van Rut, dra by tot die aanname dat van
die kontekste of raamwerke moontlik ‟n problematiserende invloed op besluitneming tydens
die vertalingsprosesse kon hê. Daar is aangeneem dat verskillende raamwerke lei tot verskille
(byvoorbeeld: vertaalskuiwe) tussen die vertalings en die Hebreeuse teks. Daar is veronderstel
dat sulke raamwerke spruit uit sosio-kulturele, tekstueel-kommunikatiewe en organisatoriese
omstandighede van die vertaalproses asook die van die Hebreeuse teks.
Aangesien verskillende soorte kontekstuele raamwerke vermoedelik ingespeel het op die
Setswana teikentekste (TTs), fokus hierdie studie op 'n geïntegreerde multi-dissiplinêre
benadering tot die raamwerk-analise, naamlik die kognitiewe KVR model. Die raamwerk, wat
ingebed is in die veld van Bybelse interpretasie, kombineer insigte uit ander dissiplines,
insluitend: vertaalkunde, kognitiewe semantiek en kulturele studies. Die vertaler se besluite
word geëvalueer met behulp van die heuristiese perspektief van "'n eksegeties begrondbare
vertaling." Die studie het inderdaad talle vertaalskuiwe in die drie Setswana vertalings
geïdentifiseer wat teruggevoer kon word na hipotetiese sosio-kulturele, organisatoriese-,
kommunikatiewe- en tekstuele faktore. Moffat se vertaalskuiwe vertoon ‟n dominansie van
organisatoriese KVRs regdeur die boek Rut. Die invloed van organisatoriese KVR‟s is
dikwels ook in Wookey geïdentifiseer. BSA vertoon egter nie „n oorheersing van enige klas
van KVRs nie. Tewens, dit vertoon die minste problematiese KVRs. Sover die negatiewe
invloede van KVRs betref, is BSA die minste geraak, gevolg deur Wookey en laastens
Moffat. Die studie toon dat dit soms eenvoudig, maar ander kere ook moeilik of onmoontlik
is, afhangend van die pertinente KVR, om 'n eksegeties-regverdigbare vertaling van 'n GT
eenheid te bied. Tog, kan dit afgelei word uit hierdie studie dat 'n bewustheid van KVRs
tydens vertaling of ontleding van vertalings kan bydra tot die verbetering van reeds bestaande
vertalings of die vermindering van problematiese vertaalskuiwe in nuwe
Bybelvertalingsprojekte.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86359
Date04 1900
CreatorsBerman, Sidney K.
ContributorsVan der Merwe, Christo H. J., Wendland, Ernst R., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Department of Ancient Studies.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatx, 274 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0036 seconds