Return to search

The relevant unique factors and issues affecting family businesses in general

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: Family businesses are increasing in the western societies. They will
continue to play an important role in most economies. There is a growing
interest among young people to get involved in family businesses. It is
therefore important that issues and factors influencing the behaviour of
family businesses be highlighted and understood by those interested in
family businesses. This study investigates the dynamics in family
businesses and concludes on the issues of remuneration, conflict and
succession.
The family business is a composition of two complex systems, family and
business, with at its lead an entrepreneur. Entrepreneurs are the "green
barets" of our economy, they are the people with guts, who survive on a
mixture of unwarranted confidence and blind hope.
This study focused on the issues of remuneration, conflict and succession
as described in literature. Founders/managers should be sensitive to these
issues and the management thereof. The emotions involved in family
businesses make them unique compared to other businesses. Businesses
that fail to address these issues will experience more problems than
businesses which proactively deal with the issues.
The results of this research indicate that family business globally experience
similar dynamics. It is suggested that founders/managers make an effort to
uncover the issues threatening the health of their business and address
them. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Familie ondememings is aan die toeneem in die westerse gemeenskappe.
Dit het in die verlede en sal soveel te meer in die toekoms 'n belangrike rol
vertolk in meeste ekonomië. Daar is 'n toenemende belangstelling onder
jong entrepreneurs in familie besighede. Dit is dus belangrik dat die
realiteite en faktore wat in familie besighede teenwoordig is, onder
entrepreneurs se aandag gebring word sodat hulle nie oningelig is nie.
Hierdie studie het juis ten doel om die sake rakende konflik, vergoeding en
opvolging na te vors.
Familie besighede is die samevoeging van twee komplekse sisteme naamlik
familie en besigheid, met 'n entrepeneur aan die stuur van hierdie
kombinasie. Entrepreneurs word beskou as die baanbrekers van die
ekonomie, hulle beskik oor deursettingsvermoë, geloof en hoop.
Hierdie tesis beskou vergoeding, konflik en opvolging vanuit 'n literatuur
oogpunt. Dit is van kardinale belang dat stigters/bestuurders van familie
besighede sensitief is vir hierdie aspekte en dit bestuur. Die uniekheid van
familie besighede stem van die emosies daarbinne af. Besighede wat
versuim om aandag aan hierdie dinamika binne familie besighede te gee,
kan meer algemene probleme verwag as die besighede wat wel proaktief
optree.
Hierdie studie kom tot die gevolgtrekking dat familie besighede oor die
wêreld heen soortgelyke probleme ervaar. Daar word voorgestel dat
eienaars/stigters/bestuurders daadwerklik aandag gee aan die faktore en
realiteite wat die gesondheid van familie besighede bedreig.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52015
Date03 1900
CreatorsTheron, Gerhard
ContributorsDe Coning, T., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format86 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0015 seconds