Return to search

Selfrefleksiwiteit in die (post)modernisitiese drama /teater

Text in Afrikaans / Spieel, kamer van spieels, mise-en-abyme, representasie, ensovoorts, is almal
begrippe wat met die nosie van selfrefleksiwiteit in verband gebring word. Hoewel
selfrefleksiwiteit nie 'n nuwe verskynsel is nie, is die vraag waarom dit juis vandag
so akuut in die literer-teoretiese diskoers neerslag vind. Dit geld veral teoretiese
bydraes oor die Postmodernisme en/of Postmodemistiese tekste.
Hieruit kan 'n mens aflei dat daar 'n direkte verband tussen selfrefleksiwiteit en die
Postmodernisme bestaan. Hierdie studie is dan primer gemteresseerd in die wyses
waarop die Postmodernistiese dramafteater die nosie van selfrefleksiwiteit in die
enkoderingsproses in diens neem. Daarbenewens word ondersoek ingestel na die
invloed wat die konsep van vervreemding in die twintigste-eeuse dramajteater op
die verskillende beskouings van selfrefleksiwiteit gehad het. Die uiteindelike
oogmerk is om aan te toon dat selfrefleksiwiteit in die Postmodernistiese
dramafteater gevestigde aannames oor kuns as spieelbeeld van die werklikheid
omverwerp. / Mirror, hall of mirrors, mise-en-abyme, representation, et cetera are all concepts
associated with the notion of self-reflexivity. While self-reflexivity is not a new
phenomenon, the question is why, in our time, it should be so acutely present in
the discourse of literary theory - especially in theoretic contributions on
Postmodernism and/or Postmodernist texts.
One is lead to conclude that self-reflexivity and Postmodernism are directly linked.
This study, then, focuses primarily on how Postmodernist drama/theatre employs
the notion of self-reflexivity in the encoding process. It also explores the impact
of the concept of alienation in twentieth century drama/theatre on the various views
of self-reflexivity. The fmal objective is to show that self-reflexivity in
Postmodernist drama/theatre challenges ftxed suppositions about art as a reflection
of reality. / Afrikaans, Theory of Literature / M.A. (Theory of Literature)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16292
Date11 1900
CreatorsVan der Westhuizen, Pieter Christoffel
ContributorsKeuris, Marisa
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
Format1 online resource (xi, 249 leaves)

Page generated in 0.0134 seconds