Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 1986. / INLEIDING: Maatskappye publiseer jaarliks finansiële state waarin o.a. items soos direkteursvergoeding, ouditfooie, belasting, ens. verskyn. Daar word op 'n gereelde basis by die Universiteit van Stellebosch Nagraadse Bestuurskool (USBS) navorsing gedoen om die tendense van hierdie en ander items te volg. Alhoewel items van belang en die gepaardgaande bedrae relatief maklik geïdentifiseer kan word in die finansiële state van elke maatskappy, onstaan die verskynsel "dubbeltelling" wanneer finansiële inligting van sommige maatskappye bestuur word.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/65224 |
Date | 03 1900 |
Creators | Kotze, Johannes Gideon |
Contributors | Hamman, W. D., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 82 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0018 seconds