Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of the study is to establish a fault bank that highlights the differences
between the published Value Added Statement of various companies and a
standardised Value Added Statement. This standardised Value Added
Statement is obtained from an already existing database. In the attached
Appendices, full details of the analysis done between the standardised Value
Added Statement and the published Value Added Statement are presented.
This report highlights the differences of the Value Added Statement between
various sectors of the Johannesburg Stock Exchange, the various years of
reporting, and the various companies.
No Standard Accounting Practice exists for the preparation of Value Added
Statements resulting in variations on the theme. Material differences exist
between the various sectors, companies in a sector compared with other
companies in the same sector, and there are even differences in companies
reporting from one year to the next. In addition, it is also clear that in the
reporting of the Value Added Statement, companies do not show any sign of
improvement over the years.
From this it is clear that there are significant shortcomings in the preparation
of the Value Added Statement. There is a serious need for an Accounting
Standard to be set in the reporting of the Value Added Statement, and
companies should be obligated to comply herewith if the Value Added
Statement is to be used as a meaningful criterion. It is important to ensure
meaningful comparisons between various sectors, various years of analysis,
and even various companies in different sectors of the Johannesburg Stock
Exchange. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die verslag is die opstel van 'n foutbank wat verskille uitwys van
verskeie maatskappye se gepubliseerde Toegevoegedewaardestaat en 'n
gestandardiseerde Toegevoegdewaardestaat. Hierdie gestandardiseerde
Toegevoegdewaardestaat is verkry uit 'n alreeds bestaande databasis. Die
vergelykings is opgesom in die aangehegte bylaes.
Die verslag wys verskille uit tussen verskillende sektore op die
Johannesburgse Effektebeurs, jare van rapportering en verskillende
maatskappye.
Daar is geen Standaard Rekeningkundige voorskrifte nie - gevolglik is daar
heelwat variasie op die tema. Verskillende sektore verskil wesenlik van
mekaar, maatskappye in 'n sektor verskil wesenlik van ander maatskappye in
dieselfde sektor en daar is selfs verskille in hoe maatskappye van jaar tot
jaar gerapporteer het. Dit is ook duidelik soos die jare verloop dat
maatskappye se verslagdoening geen verbetering toon nie.
Die afleiding is dat daar tekortkominge is in die voorbereiding van die
Toegevoegdewaardestaat. 'n Rekeningkundige Standaard sal daargestel
moet word en maatskappye sal verplig moet word om hieraan te voldoen as
die Toegevoegdewaardestaat gebruik wil word as 'n betekenisvolle maatstaf.
Dit is uiters belangrik om te verseker dat betekenisvolle vergelyking getref sal
kan word oor verskeie jare, tussen verskeie sektore en selfs tussen verskeie
maatskappye in verskeie sektore op die Johannesburgse Effektebeurs.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49673 |
Date | 12 1900 |
Creators | Fourie, G. J. (Gerrie) |
Contributors | Hamman, W. D., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 57 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0101 seconds