Return to search

Growth and decline : understanding international food aid since 1993

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: In 1993, international food aid reached a record high level, but by 1997 food aid had
fallen to its lowest level in more than two decades. Though the post-1993 decline of
food aid has been the dominant trend in food aid, there has also been a significant
growth in food aid during the period in question. This thesis aims to understand the
paradoxical, but parallel, growth and decline of food aid since 1993 from a neo-
Gramscian perspective. The neo-Gramscian approach to international relations is a
historically sensitive, non-deterministic Marxist perspective, normatively committed
to transformation towards a more just world order. This perspective assists us in
understanding the relative freedom enjoyed by the hegemon from the structural and
institutional constraints faced by other states. The neo-Gramscian approach is unique
in indicating the role of middle powers and international organisations in perpetuating
and legitimising the hegemonic order, whereby middle powers strongly support
international organisations. The decline of food aid occurred because agricultural
surplus availability has remained the most important factor determining food aid
levels, with food aid consequently declining as cereal prices increased after 1993.
Furthermore, the food aid regime has proved too weak to enforce a severing of the
link between food aid and agricultural surplus for most states, particularly the largest
food aid donor and hegemon, the United States. The growth of food aid has been the
result of the support given to relevant international organisations and agreements by
middle powers, despite middle powers initially having been manipulated into
participating in the food aid regime by the hegemonic United States. The possible
implications of the trends identified in this study for the future of food aid to Sub-
Saharan Africa, also enjoy consideration. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In 1993 het internasional voedselhulp 'n rekord hoogtepunt bereik, maar teen 1997
het voedselhulp geval tot die laagste vlak in meer as twee dekades. Alhoewel die post-
1993 afname van voedselhulp die uitstaande tendens in voedselhulp was tydens die
betrokke periode, het voedselhulp ook gegroei gedurende hierdie tydperk. Hierdie
tesis beoog om die teenstrydige, maar parallelle, groei en afname van voedselhulp
sedert 1993 te verstaan vanuit 'n neo-Gramsciaanse perspektief. Die neo-
Gramsciaanse benadering tot internasionale betrekkinge is 'n histories sensitiewe, niedeterministiese
Marxistiese perspektief, normatief verbind tot transformasie na 'n
meer regverdige wêreldorde. Hierdie perspektief help ons om die hegemoon se
relatiewe vryheid van die strukturele en institusionele beperkinge en struikelblokke
wat deur ander state in die gesig gestaar word, te verstaan. Die neo-Gramsciaanse
benadering is uniek in die klem wat dit plaas op die rol van middelslag-moondhede en
internasionale organisasies in die stabilisering en legitimering van die hegemoniese
orde. Die afname in voedselhulp het plaasgevind omdat die beskikbaarheid van
landbousurplus nog steeds die belangrikste bepalende faktor van voedselhulpvlakke
is, met 'n gevolglike afname in voedselhulp toe graanpryse gestyg het na 1993. Wat
meer is, die voedselhulpregime was te swak om 'n verbreking van die verband tussen
voedselhulp en landbousurplus af te dwing met betrekking tot die meeste
donateurstate, maar veral ten opsigte van die hegemoon en grootste donateur van
voedselhulp, die Verenigde State. Die groei van voedselhulp is te danke aan die
ondersteuning van die betrokke internasionale organisasies en ooreenkomste deur
middelslag-moondhede, alhoewel die hegemoniese Verenigde State middelslagmoondhede
aanvanklik moes manipuleer tot deelname aan die voedselhulpregime.
Die moontlike implikasies van die tendense geïdentifiseer in hierdie studie vir die
toekoms van voedselhulp na Sub-Sahara Afrika, geniet ook oorweging.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51780
Date03 1900
CreatorsJordaan, Eduard
ContributorsNel, Philip, Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Political Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format163 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds