Thesis (MScAgric)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: The South African deciduous fruit industry is influenced by a number of factors including
increased globalisation of markets, trade liberalisation, advances in information technology
and consumer preferences. These factors have a continuous effect on the competitiveness
of the industry and force deciduous fruit producers and processors to position themselves
as capable competitors in the global free-market environment. This study measures the
competitiveness of the South African deciduous fruit supply chains relative to those of
Chile in an attempt to address the following research question: What is the relative global
competitive advantage of the South African deciduous fruit supply chains relative to those
of Chile?
To adequately address this research question, data from the Food and Agricultural
Organisation of the United Nations (FAO, 2005) is used to examine the competitiveness of
the supply chains. Three internationally recognised indexes are also used to calculate the
comparative and competitive advantages of the deciduous fruit supply chains, namely, the
Net Export index (NXi), Revealed Comparative Advantage (RCA#) index and the Relative
Revealed Comparative Trade Advantage (RTA) index.
The results clearly show that South Africa’s deciduous fruit supply chains have a
marginally relative competitive advantage, with most of the deciduous fruit products having
RCA# and RTA index values situated around 0 to 10. The analysis shows that the South
African deciduous fruit industry is struggling, with a marginal global comparative and
competitive advantage in terms of its value added products. Chile, on the other hand, has
a relatively better revealed comparative advantage as well as a higher relative global
competitive advantage in most of the deciduous fruit supply chains. South Africa has a
relatively better global comparative advantage and competitive advantage over Chile only
in apple juice and dried apricots. Despite South Africa’s marginal competitiveness, most of the deciduous fruit supply chains are experiencing an upward competitiveness, which is
not the case for Chile.
The results also reveal that the competitiveness of most of the deciduous fruit supply
chains in South Africa, except for the apple and apricot chains, decreases from primary to
processed products which implies that value-adding opportunities are still limited or
untapped. On the basis of these findings, this study makes an attempt to identify and
discuss some of the factors that affect the competitiveness of the industry by using a
framework of competitive advantage analysis proposed by Porter (1990, 1998). The most
important factors that impact on the competitiveness of the South African deciduous fruit
industry are availability of skilled labour; cost and quality of unskilled labour; availability
and quality of capital; cost of technology; local market growth; threat of substitutes; land
reform policy; labour legislation; current exchange rate (current strength of the rand); BEE
policy; lack of timely and accurate information and the inaccuracy of some of the data of
the Perishable Products Export Council Board (PPECB); continued agricultural subsidies
received by growers in countries competing with South Africa in global markets; and the
high incidence of HIV/AIDS and crime. In order for the industry to enhance its
competitiveness, a number of strategies to be adopted by all participants in the supply
chain are suggested at the end of this study. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Suid Afrikaanse sagtevrugte bedryf word beïnvloed deur verskeie faktore insluitende
groter wordende internasionale market, handels liberalisering, vooruitgang in inligtings
tegnologie en verbruikers voorkeure. Hierdie faktore het ‘n voordurende effek op die
mededingendheid van die bedryf en dwing die sagtevrugte produsente en produseerders
om hulself te posisioneer as bekwame mededingers in die internasionale mark omgewing.
Hierdie study meet die mededingendheid van die Suid Afrikaanse sagtevrugte
voorsieningsketting relatief tot die van Chili in ‘n poging om die volgende navorsingsvraag
te beantwoord: Wat is die relatiewe internasionale mededingende voordeel van die Suid
Afrikaanse sagtevrugte voorsieningsketting relatief tot die van Chili.
Om die navorsingsvraag na behore te beantwoord word inligting van die Voedsel en
Landou Organisasie (Food and Agricultural Organization, FAO) van die Verenigde Nasies
van 2005 gebruik om die mededingendheid van die voorsieningskettings te verduidelik.
Drie internasionaal erkende indekse word gebruik om die vergelykende en mededingende
voordele van die sagtevrugte bedryf voorsieningskettings te vergelyk naamlik die Netto
Uitvoer indeks (NU), Openbare Vergelykende Voordeel (OVV) indeks en die Relatiewe
Openbare Vergelykende Handels Voordeel (ROVHV) indeks.
Die resultate wys duidelik dat Soud Afrika se sagtevrugte voorsieningsketting ‘n relatief
marginale kompeteerdende voordeel het, met meestse van die sagtevrugte produkte met
OVV en ROVHV indeks waardes van tussen 0 en 10 het. Die ontleedings toon aan dat die
Suid Afrikaanse sagtevrugte bedryf dit moeilik vind met om internasionall mededingend te
wees met slegs ‘n maginale internasionale vergelykende en mededingende voordeel in
terme van waarde toegevoegde produkte. Anders as Suid Afrika het Chili ‘n relatief beter
openbare vergelykende voordeel as ook ‘n beter relatiewe internasionale vergelykende
voordeel in meeste van die sagtevrugte voordieningskettings as Suid Afrika. Suid Afrika
het slegs relatiewe beter internasionale en mededingende voordele in appelsap en
gedroogde appelkose as Chili. Ongeag Suid Afrika se marginale mededingendheid
ondervind meeste van die voordieningskettings opwaartse mededinging wat die die geval
is met Chili nie. Die resultate het ook gewys dat die mededingendheid van meeste van die sagtevrugte
voorsieningskettings in Suid Afrika afneem van primere na vervaardigde produkte,
behalwe vir die appel en appelkoos waardekettings, wat impliseer dat waardetoevoeging
moontlikhede steeds baie beperk is of nog nooit ontgin is nie. Op basis van die
bevindinge is ‘n poging aangewend om sommige van die faktore wat die mededingendheid
van die bedryf affekteer te identifiseer en te bespreek deur gebruik te maak van die
raamwerk van mededingende voordeel ontleedings soos voorgestel deur Porter (1990,
1998). Die mees belangrike faktore wat ‘n inpak het op die mededingendheid van die van
die bedryf is die beskikbaarheid van opgeleide arbeid; die koste en kwaliteit van
onopgeleide aerbeid; beskikbaarheid en kwaliteit van kapitaal; koste van tegnologie; groei
in plaaslike mark; gevaar van substitute; grondhervormings beleid; arbeids wetsgewing;
huidige wisselkoers (huidige sterkte van die Rand); swart bemagtigings beleid; tekort aan
tydige en akkurate inligting en die onakkuraatheid van sommige data van die Bederfbare
Produkte Uitvoer Raad; landbou subsidies aan produsente in lande waarmee Suid Afrika
internasionaal meeding en die hoë voorvalle van HIV/AIDS en misdaad. Om
mededingendheid binne die berdyf te verbeter word verskeie strategie voorgestel wat
rolspelers in die bedryf kan implementer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/18221 |
Date | 12 1900 |
Creators | Mashabela, Tebogo Edwin |
Contributors | Vink, N., Stellenbosch University. Faculty of Agrisciences. Dept. of Agricultural Economics. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | xii, 150 leaves : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0025 seconds