Return to search

Knowledge roles and flows in open innovation

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Companies are under constant pressure to stay competitive in order to survive in an ever changing
market. It is important for companies to stay ahead of the market and to ensure that any window of
opportunity is exploited with maximum benefit to the company.
Innovation is regarded as a tool that provides companies with a competitive advantage and that
ensures sustainability and success. Organisations need to enhance their innovative capabilities to
ensure growth and sustainability.
Knowledge can be seen as the building blocks of innovation. Innovation and knowledge
management are, therefore, tightly linked. Knowledge generation can be very costly and is
sometimes found to be limited in organisations. When internal knowledge is insufficient in an
organisation, external knowledge can be utilized by means of innovation networks between
different organisations which share common goals. By knowledge being shared between
organisations, not only will each organisation benefit individually, but it will also help the partners
and strategic alliances to evolve and grow in stature.
Required knowledge can be generated internally and can also be extracted from different
organisations by means of open innovation. Open innovation sets the scene for knowledge to flow
across organisational boundaries and enlarges the creative knowledge capacity and knowledge pool.
The flow of knowledge should be governed by knowledge management.
The research in this study bridges the gap between the previous innovation models and the notion
of an open approach to internal innovation, which improves the speed and effectiveness of the
innovation process. The fundamentals of innovation had been investigated, where after the focus
moved to understanding a specific and existing innovation process framework, named the FuGle
Innovation Process Model. The tracking of knowledge in Open Innovation Models assigned to the FuGle Innovation Process
Model, leads to the proposed change of converting Innovation role players to function in an Open
Innovation paradigm.
By understanding the responsibilities of the role players and the intricacies of controlling the flow of
different types of knowledge between interlinked companies, will provide an organisation with the
opportunity to deploy an Open Innovation approach at appropriate points within their different
processes. This will assist the organisation to stay competitive in an ever fluctuating market. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Maatskappye is onder konstante druk om kompeterend te wees en om te verseker dat hulle in ‘n
veranderende omgewing kan oorleef.
Innovasie word beskou as ‘n hulpmiddel en instrument wat maatskappye kan voorsien van ‘n
kompeterende voordeel wat volgehoue sukses kan verseker. Maatskappye behoort hulle
innoverende vermoëns uit te bou om groei en volhoubaarheid te verseker.
Kennis kan gesien word as die boustene van innovering. Innovasie en kennisbestuur is dus stewig
met mekaar verbind. Die verkryging van kennis kan organisasies duur te staan kom en daarom is
kennis binne organisasies somtyds beperk. Wanneer interne kennis in ‘n organisasie beperk is, kan
van ‘n innoverende netwerk gebruik gemaak word om eksterne kennis tussen verskillende organisies
wat na diesefde doel streef met mekaar te deel. Dit kan gesien word as innoverend om kennis
tussen organiasies te deel. Wanneer kennis tussen organisasies gedeel word, sal nie alleenlik die
enkele organisasie daarby baatvind nie, maar ook die ander organisasie en selfs vennote en alliansies
van die organisasie sal ontwikkel en in statuur groei.
Noodsaaklike kennis kan intern verkry word en kan ook deur middel van verskillende organisasies
deur die proses van Oop Innovasie verkry word. Oop Innovasie dek die tafel vir die vloei van kennis
oor organisatoriese grense heen wat die kreatiewe kenniskapasiteit en die kennispoel vergroot.
Die navorsing in die studie oorbrug die gaping tussen die vorige innovasie modelle en die gedagte
van ‘n oop benadering tot interne innovasie wat die spoed en effektiwiteit van die innovasieproses
sal verbeter.
Die grondslag van innovasie is eers ondersoek, waarna die fokus verskuif het na die begrip van ‘n
spesifieke innovasie proses, naamlik die FuGle Innovasie Proses Model. Die navolging van die vloei van kennis in die Oop Innovasie Modelle wat toegedig is aan die FuGle
Innovasie Proses Model, het gelei tot die voorgestelse verandering om die rolle van die innovasie
rolspelers te verander sodat hulle beter kan funksioneer binne ‘n Oop Innovasie paradigma.
n’ Begrip van die verantwoordelikhede van , rolspelers en die ingewikkelde kontrole oor die vloei van
kennis tussen die organisasies, verskaf aan die organisasie die geleentheid om ‘n Oop Innovasie
benadering op gepaste punte binne die onderskeie prosesse binne die organisasie te ontplooi.
Hierdie stap sal die organisasie behulpsaam wees om kompeterend te bly binne ‘n veranderende
mark.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/95889
Date12 1900
CreatorsVan der Walt, Johannes Jacobus Adriaan
ContributorsSchutte, C. S. L., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Department of Industrial Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format180, 42 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.003 seconds