Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: This research project focuses on organisational culture supportive of project
management. The study takes the form of a literature review evaluating
approximately 30-40 articles. These articles contain research by the most
prominent and knowledgeable authors on the subject of project management.
The research is divided into the following sections:
• an introduction explaining the research topic;
• an overview of organisational culture and its role in organisations. This is
necessary to get an understanding of organisational culture in general as
researched and viewed by different researchers and how it impacts on
organisational performance;
• comparisons between the functional management and project management.
This section gives an overview of the differences between the functional
management and the project management with specific emphasis on the
cultural dimensions for both types of management. This section reviews the
determinants of organisational culture supportive of project management;
• measures needed to inculcate the determinants of organisational culture
supportive of project management in an organisation; and
• conclusions that are drawn from the review done on the determinants of
organisational culture supportive of project management. Focus is on the
opportunity that exists for future research on the subject of organisational
culture supportive of project management. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsings projek fokus op die organisasie kultuur wat projek bestuur
ondersteun. Die studie gaan in die vorm van literatuur oorsig wat ongeveer 30-40
artikels evalueer. Hierdie artikels bevat navorsing deur die toonaangewenste en
gesaghebbendste skrywers op die onderwerp van prokekbestuur.
Die navorsing is in die volgende dele verdeel:
• 'n inleidende oorsig wat die navorsings onderwerp verduidelik;
• 'n oorsig van die organisasie kultuur en die rol wat dit speel binne
organisasies. Dit is noodsaaklik dat die begrip organisasie kultuur verstaan
word asook die invloed wat dit het op organisasie prestasie,soos nagevors en
beoordeel deur verskeie navorsers;
• vergelyking tussen funksionele bestuur en projekbestuur. Hierdie afdeling gee
'n oorhoofse siening van die verskille tussen funksionele bestuur and
projekbestuur met spesifieke klem ten opsigte van die kulturele dimensies
van beide bestuurs tipes. Hierdie afdeling gee 'n oorsig van die determinante
van organisasie kultuur wat projekbestuur ondersteun;
• maatreels benodig om die determinante van organisasie kultuur wat
projekbestuur binne die organisasie ondersteun; en
• gevolgtrekkings wat uit hierdie oorsig gemaak is op die determinante van
organisasie kultuur wat projekbestuur ondersteun. Fokus is op die
geleenthede wat bestaan vir toekomstige navorsing ten opsigte van die
onderwerp, die ondersteuning van organisasie kultuur op projekbestuur.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49948 |
Date | 12 1900 |
Creators | Kurtz, R. P. (Ronald Patrick) |
Contributors | Brown, C., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business . |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 58 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds