Return to search

Steinhoff International : the strategic road to Africa

Mini-study project (MBA)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this dissertation is to analyse the strategic errors and successes made in
order to understand the reasons for Steinhoff International's investment in South African
companies and the purpose of listing on the Johannesburg Securities Exchange (JSE).
The South African furniture manufacturing industry currently has only one listed
company on the JSE and the comparison with competitors from a Steinhoff perspective
has been difficult due to the lack of available information and the presence of retailers
listed under the furniture sector on the JSE.
The study begins with the background of the furniture manufacturing industry and the
broad product categories referred to in the industry. Thereafter the history of Steinhoff
International follows with their introduction to furniture manufacturing and the entry into
South Africa. The study then evaluates the market with relevant analysis to discuss
strategic decisions made and evaluates Steinhoff International's strategy.
The focus on Steinhoff is specifically from 1995 to 1999 since their investment in South
Africa until the merger with the Cornick Group that led to the current structure of
Steinhoff International.
It is the purpose of the writer to evaluate the company from a strategic point of view for
the compilation and use of a case study by fellow students in this field. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die proefskrif is om te poog om die strategiese foute en suksesse te
evalueer en uit te lig ten einde te verstaan hoe Steinhoff Internasionaal tot die slotsom
gekom het om in Suid Afrika te investeer en wat die doelwitte en redes vir die notering
op die Johannesburgse Effekte Beurs was.
Die meubelvervaardigingsindustrie het tans slegs een genoteerde maatskappy in die
Suid Afrikaanse mark en die vergelyking met mededingers is dus aansienlik bemoeilik
aangesien die meubelsektor op die JSE uit kleinhandelaars bestaan wat die
eindverbruiker bedien.
Die studie begin met die agtergrond tot die meubelvervaardigingsindustrie en 'n
uiteensetting van die produkkategoriƫe. Daarna volg die geskiedenis van Steinhoff
Internasionaal en hoe hulle by vervaardiging betrokke geraak het en tot Suid Afrika
toegetree het as beleggers. Die studie behandel dan die mark met die gepaste
ontledings om strategiese besluite te bespreek, waarna Steinhoff Internasionaal in terme
van hulle strategie ontleed word.
Die fokus op die maatskappy is veral sedert 1995 tot 1999, vanaf die aanvanklike
belegging in Suid Afrika tot die uiteindelike oorname en assimilering van die Cornick
Groep wat gelei het tot die huidige formaat van Steinhoff Internasionaal. Dit is die doel van die skrywer om die maatskappy vanuit In strategiese oogpunt te
evalueer vir die samestelling van In bruikbare gevallestudie vir mede studente in hierdie
veld.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53598
Date12 1900
CreatorsKeet, Rudi
ContributorsBurger, Johan, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format100 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0013 seconds