Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The South African government has committed itself to the promotion of
gender equality in the national constitution and also with the signing and
ratifying of regional and international documents. Examples of a regional
document is the Southern African Development Community Declaration on
Gender and Development and international document the Convention on the
Elimination of All forms of Discrimination Against Women and the Beijing
Platform for Action.
The Gender Machinery in South Africa was created at a national level to
promote gender equality on all levels of government through structures on
provincial and local government levels. This study focused on the provincial
level and more specifically on the gender focal persons and the Office on the
Status of Women for Gender Equality in the Provincial Administration of the
Western Cape (PAWC). The study was done with the aim to assess progress
on the promotion of gender equality in the PAWC.
Information was gathered through interviews with members of Gender
focal units and the Head of the Office on the Status of Women for Gender
Equality. Interviews were conducted with seven of the nine departments in the
Provincial Administration of the Western Cape.
Findings on the promotion of gender equality indicate that a long road
lies ahead. Limited Progress is seen, however, and can be attributed to the
work of dedicated gender focal persons and the Office on the Status of Women
for Gender Equality. Specific to the work of dedicated gender focal persons this
study finds that within the context of financial and other constraints relating to
an absence of specified expectations and a double workload, progress is still
made under these circumstances.
Based on the findings the following recommendations are made. Firstly,
broad scale gender awareness training is required for the personnel of the
provincial administration. Secondly, there is a need to develop a job description
for gender work and if reasonable to integrate this into the line function of
gender focal persons. Thirdly, the gender focal units need to have a specific
budget for gender-related work, as this will facilitate planning for gender-related
projects. Finally further training is required for the gender focal persons
regarding gender mainstreaming and how to translate the goals of gender
mainstreaming into action in the respective departments. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die regering van Suid Afrika het met die nasionale grondwet, streeks
dokumente en internasionale dokumente 'n verbintenis gemaak om
geslagsgelykheid te bevorder. Voorbeelde van streeks dokumente is die
"Southern African Development Community Declaration on Gender and
Development" en internasionale dokumente is die "Convention on the
Elimination of All forms of Discrimination Against Women" en die "Beijing
Platform for Action".
Nasionale strukture in Suid Afrika is saamgestel om geslagsgelykheid te
bevorder op nasionale, provinsiale en plaaslike regerings vlakke. In hierdie
studie was die fokus op die provisiale vlak en meer spesifiek die geslags fokus
eenhede en die Kantoor vir die Status van Vroue vir Geslagsgelykheid in die
Provisiale Administrasie van die Weskaap. Hierdie studie is gedoen met die
doel om die vordering met betrekking tot geslagsgelykheid te evalueer.
Inligting vir ontleding is ingesamel deur middel van onderhoude met
geslags fokus persone en die hoof van die Kantoor vir die Status van Vroue vir
Geslagsgelykheid. Onderhoude was gevoer met verteenwoordigers van sewe
uit nege departmente van die provinsiale administrasie.
Bevindinge rondom die bevordering van geslagsgelykheid toon dat daar
nog 'n lang pad vorentoe is, maar dat daar wel beperkte vordering binne die
provisiale administrasie gemaak word. Hierdie vordering kan toegeskryf word
aan die werk van vasbeslote geslags fokus persone en die hoof van die Kantoor
vir die Status van Vroue vir Geslagsgelykheid. Spesifiek tot die werk van
vasbeslote geslags fokus persone wys die studie dat binne finansiƫle en ander
beperkinge daar wel steeds vordering rondom geslagsgelykheid is binne sekere
departmente.
Gebaseer op die bevindinge word voorgestel dat daar eerstens ten volle
bewussmakingssessies oor geslagsgelykheid gehou word vir alle personeel van
die administrasie. Tweedens, dat daar 'n posbeskrywing geformuleer word vir
mense wat binne die geslags fokus eenhede werk en indien moontlik moet daar
gekyk word of dit deel van die lyn funksie van die geslags fokus persone
gemaak kan word. Derdens moet dat daar aan die verskeie geslags fokus
eenhede 'n begroting gegee word sodat projekte vir die bevordering van
geslagsgelykheid beter beplan kan word.
Laastens is dit belangrik dat die lede van die geslags fokus eenhede verdere
opleiding kry met betrekking tot "gender mainstreaming" en die omskrywing
hiervan in spesifike aksies.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52419 |
Date | 12 1900 |
Creators | Adams, Ubanesia Lolita |
Contributors | Gouws, A., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Political Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 60 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.003 seconds