One potent, yet little recognized tool in therapy is humour. As the desire to be entertained through humour is near universal the establishment and return of a positive sense of humour may be considered a goal of therapy. The goal of Gestalt exploration is awareness. From its origin Gestalt theory includes addressing body experiences such as laughter and emotional expression through humour.
In Gestalt Theory a contact boundary disturbance such as deflection refers to the ways in which individuals may refuse contact with their environment in order to avoid aware¬ness.
The goal of this study was to explore the implementation of humour as a deflective technique where contact boundary disturbances occur, to bring about change. Aspects of humour, namely the ability to perceive the comic as well as the ability to produce it, aid therapy and relationship building, and help the client to deflect in a way that enhances emotional well-being. / Humor, geringskat in terapie, is 'n uiters sterk hulpmiddel. Aangesien die
behoefte om vermaak te word deur humor universeel is, is die terugkeer van 'n
positiewe sin vir humor 'n deurdagte doel vir terapie. Die doel van die Gestalt
eksplorasie is bewuswording. Van die begin af sluit Gestalt teorie
liggaamservaringe soos lag en emosioneie uitdrukking deur humor in.
In Gestalt Teorie verwys 'n kontakgrens versteuring soos defleksie, na die wyse
waarop individue kontak met die omgewing vermy, om sodoende bewuswording
te vermy.
Die doel van die studie was om die implementering van humor as deflektiewe
tegniek, waar kontak grens versteuringe en weerstande voorkom, as verandering
teweeg kan bring. Aspekte van humor, naamlik die moontlikheid om die komiese
waar te neem, sowel as om dit te produseer, versterk terapie and vehoudingsbou,
beide aspekte help die klient om te deflekteer op so 'n wyse dat emosioneie
goedvoel bevorder word. / Social Work / M. Diac. (Play Therapy)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1603 |
Date | 30 November 2007 |
Creators | Jacobs, Susanne |
Contributors | Bloem, C.H.M. (Dr.) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (xii, 160 leaves : ill.) |
Page generated in 0.0026 seconds