Return to search

Gestaltbegeleidingsprogram ten einde smartiewerk as projeksietegniek in lewensvaardighede met die kind te benut

Summary in English and Afrikaans / This study focus on a Gestalt guidance programme in order to utilize smartiewerk as projection technique in life skills with children The strategy used in the research was case studies. An in depth literature review guided the study‟s theoretical background. A specific focus on the gestalt therapeutic process and gestalt play therapy as such was given to the study. Further literature reviews on the child and life skills was done.
In the completion of this study the researcher made use of case studies. The sample existed of non-probability sampling with criteria for inclusion focusing on the child with emotional distress and some form of loss without coping skills as such. The researcher conducted between seven and eight sessions with the three children. In all three case studies it was evident that smartiewerk as projective technique had value in dealing with life skills. / Hierdie studie is onderneem om „n Gestalt begeleidingsprogram te ontwikkel waarbinne smartiewerk™ as projeksietegniek in lewensvaardighede met kinders benut kan word. Die strategie wat vir die navorsing gevolg is, het gevallestudies behels. Daar is ook „n literatuurstudie onderneem wat spesifiek op die Gestalt-terapeutiese benadering en Gestaltspelterapie gefokus het. Verdere literatuurstudie oor die kind en lewensvaardighede is onderneem.
In die uitvoering van hierdie studie is daar drie gevallestudies beskryf en die steekproef het berus op „n nie-waarskynlikheid-doelgerigte steekproeftrekking. Die kriteria vir insluiting tot die studie was kind er swat emosionele nood in die vorm van verlies ervaar en gevolglik nie effektief hul eie balans kon herstel nie. Daar is tussen sewe en agt sessie met hierdie kind ers terapeuties gewerk. In al drie gevalle het dit na vore gekom dat smartiewerk™ as projeksietegniek benuttingswaarde het ten einde lewensvaardighede vir die hantering van disekwilibrium by die kind te herstel. / M. Diac. (Spelterapie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/4243
Date02 1900
CreatorsVan Heerden, S. J.
ContributorsBloem, C. H. M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Formatapplication/pdf

Page generated in 0.0112 seconds