Return to search

The transformation of the South African gold-mining corporate culture

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: Corporate cu~ure is the foundation of businesses today and in every way underties the way
business is done. The discovery and subsequent mining of gold during the last century
have shaped the gold-mining corporate cu~re; it gave birth to racial segregation and laid
the foundation of the system in which the industry finds itse~ today. The purpose of this
study is to uncover the deeper patterns of corporate cu~ure that drive visible behaviour and
attitudes. Once the root metaphor or main undertying assumptions of the gold-mining
corporate cutture have been determined, a process of multilevel, frame-breaking, radical
transformation can be initiated.
A 'paradigm interplay' approach, which describes cu~re as an explicit variable and an
implicit root metaphor, was adopted. Within this frameworK the study aims to explore
concepts and meanings of corporate cu~re in a hermeneutic fashion by uncovering the
human, expressive, symbolic texture of life in a gold mine. The frameworK provided a way
of thinking about organisations, not to present 1001s' or 'methods' for managing or
transforming culture, but to think culturally and holistically about the process of
transformation. An in-depth investigation into Schein's 'three levels of cu~re' model was
necessary in order to derive at the core transformational aspect of the gold-mining
corporate culture. An analysis of Schein's model indicated that behavioural characteristics
are shaped and determined by undertying values, beliefs and attitudes, which are shared
among members of the organisation. If not espoused, these in turn rest upon sets of
undertying assumptions that are the innermost core of corporate cu~re. One such a se~
the nature of human relationships, had been identified as the main undertying theme
behind the vested interests as well as ingrained paradigms that exist on both sides of a
racially divided workforce. The historical background of the industry and cultural
perceptions created a shared assumption set that shaped these deep-rooted, embedded
mindsets, affecting human relationships significantly. The study made it clear that any
transformation attempt could be possible only when one goes deeper than the stated
values and norms to understand the undertying assumptions and the true nature of human
relationships that drive the visible behaviour and attttudes. The central dimension of this
study, the nature of human relationships, referred to the opposing concepts of individualism versus communalism. These opposing paradigms are manifested in the two
main management approaches or corporate cultures that exist in South Africa. Many
suggested that the acknowledgement and utilisation of the Afrocentric value system,
Ubuntu, alongside a Westem individualistic corporate culture are imperative to improve
relationships in general and promote humanism. This study proposed that the humane
spirit of Ubuntu, a spirit of trus~ caring and respect for human dignity, should be 'married'
with the Westem approach to management instead of Ubuntu being adopted as a single
framework that may be perceived negatively by the current business community. Thinking
culturally', the purpose phrase of this study, succeeded therefore in abandoning the eitheror
kind of thinking in favour of a more holistic 'both-and' way of doing. A desired culture of
trust, honesty, openness, integrity and non-<liscrimination are sought after - a morally and
ethically acceptable corporate culture where empowered employees are inspired rather
than driven.
Transformation is about the intellectual, social, spiritual and, most important, the
emotional resources of the organisation. The 'senses of awareness' that are
fundamental to the spirit of Ubuntu, originate from an understanding of our own
emotions and secondly the emotions of others. Emotional intelligence is emerging as a
major contributor to self-regu lation and is a crucial ingredient of the transformation
process of the gold-mining corporate cu~ure .
The study recommends the process of transformation can be initiated by creating a focal
even~ a moment of concem about the current predicament in which the organisation or,
more importa~ the individual finds itse~lhimse~. An act of confrontation may provide a
moment of insight that will lead to a reinterpretation of historical and current events. In the
process of insight or reflection an increase in seW-knowledge is gained that leads to a new
beginning. This study calls for a willingness to change, a motivation to "switch cognitive
gears' from an automatic haM of mind to active, conscious reflection of what is right and
what is wrong. ~ also calls upon the individual to make the gold mines and South Africa a
better place in which to work and live. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die organisasiekultuur van 'n maatskappy is nie alleen die "gom" wat die
besigheidsinstelling en sy onderafdelings bind nie, maar in 'n hoe mate ook die
onderliggende rede waarom die besigheidsinstelling bestaan. Die punt sal aan die hand
van die goudmynbedryf geillustreer word. Die ontdekking en gepaardgaande ekstraksie
van goud gedurende die laaste eeu het die organisasiekultuur van die mynwese
gevorm. Dit het help beslag gee aan rasse segregasie en het die grondslag gelê vir die
sisteem waarin die industrie homself bevind. Die doel van hierdie studie is om die dieper
aspekte van organisasiekultuur bloot te Iê - aspekte wat optrede en die sigbare
gesindheid aandryf. Die grondliggende paradigma, kern metafore en aannames van die
goudmyn industrie sal daarom eers bepaal moet word voordat 'n radikale
transformasieproses geinisieer kan word. 'n Benadering van "paradigma wisselwerking"
("tussenspel") is gevolg waarvolgens kultuur beskryf word as 'n eksplisiete verandelike
en 'n implisiete kern metafoor. Binne hierdie raamwerk word konsepte en betekenisse
van organisasiekultuur binne 'n hermeneutiese metodiek ondersoek. Die doel daarvan is
om die menslike, ekspressiewe en simboliese tekstuur van lewenswyse binne die
goudmynbedryf te interpreteer. Die raamwerk verskaf 'n denkwyse oor organisasies wat
nie daarop gerig is om spesifieke metodes of stappe daar te stel vir die bestuur of
transformasie van organisasiekultuur nie. Die doelwit is om kultureel en holisties te dink
oor die proses van transformasie.
'n Indiepte ondersoek van Schein se 'drie vlakke' van kultuur was noodsaaklik om die
kern transformasie aspek van die Suid Afrikaanse goudmyn kultuur te ontrafel. Daar is
bevind dat gedragseienskappe gevorm en bepaal word deur die gesamentlike
onderliggende waardes, oortuigings en gesindhede van lede van 'n organisasie. Hierdie
eienskappe skakel in by 'n reeks onderliggende aannames wat die binneste kern van
organisasiekultuur uitmaak. Die aard van menslike verhoudings, 'n onderliggende
aanname, is ge"identifiseer as die hoofonderliggende tema agter die bestaande belange
sowel as die ingewortelde paradigmas wat bestaan aan beide kante van die rasverdeelde
werksmag. Die historiese agtergrond van die industrie en die kulturele
persepsies het 'n gedeelde reeks aannames daargestel wat diep-gewortelde denkpatrone en denkgietsels gevorm het en wat menslike verhoudings aansienlik
beinvloed. Die studie maak duidelik dat enige transformasiepoging alleenlik moontliik is
indien daar dieper as die bepaalde waardes en norme gedelf word om die
onderliggende aannames en denkwyses asook die aard van menslike verhoudings te
bepaal wat die sigbare optrede en gesindheid van mense dryf.
Die sentraie dimensie van die studie, naamlik die aard van menslike verhoudings, berus
op die opponerende konsepte van individualisme en kommunalisme. Hierdie twee
konsepte, en die paradigmas wat hulle aandui, word gemanifesteer in die twee hoof
bestuursraamwerke van organisasiekultuur wat in Suid Afrika bestaan. Baie navorsers
suggereer dat die erkenning en gebruikmaking van die Afrosentriese waardesisteem,
Ubuntu, naas 'n westerse individualistiese organisasiekultuur, noodsaaklik is om 'n
outentieke humanisme, en verhoudinge in die algemeen te bevorder. Die studie stel
voor dat die humane (mens-georianteerde) gees van Ubuntu, 'n gees van vertroue,
omgee en respek vir menswaardigheid, saamgesnoer word met die westerse
benadering tot bestuur, in plaas daarvan om Ubuntu as 'n enkele raamwerk aan te neern
wat dalk negatief waargeneem kan word deur die moderne sakesektor. Die kulturele
denkwyse wat gegenereer is in hierdie studie het dus geslaag daarin om die 'of-die-eenof-
die-ander' denkwyse te vervang met 'n meer holistiese 'en-en' manier van dink en
doen. 'n Kultuur van vertroue, opregtheid, integriteit en geen diskriminasie is
noodsaaklik, ofte wel 'n morele en eties aanvaarbare organisasiekultuur waar
bemagtigde werkers geinspireer word eerder as gedryf word. Transformasie is gemoeid
met die intellektuele, sosiale, spirituele en van groot belang, die emosionele hulpbronne
van 'n organisasie. Die aksent op selfbewussyn, wat fundamenteel is vir die gees van
Ubuntu, word gegenereer deur 'n verstaan van ons eie emosies, en tweedens die
verstaan van die emosies van ander. Emosionele intelligensie het onlangs te voerskyn
gekom as 'n belangrike bydraer tot self-regulasie. Dit is 'n beslissende bestanddeel in
die transformasieproses van die organisasiekultuur van die goudmynbedryf. Die studie
stel voor dat die transformasieproses geinisieer kan word deur 'n spesifieke gebeurtenis
wat die fokus word, 'n oomblik van besorgdheid rakende die huidige predikament waarin
die industrie of meer belangrik, die individu homself/haarself bevind. Konfrontasie is selfs nodig vir 'n ontwikkeling van 'n oomblik van insig wat aanleiding kan gee tot 'n reinterpretasie
van historiese en huidige gebeure. Tydens die proses van insig of
nabetragting word 'n toename in selfkennis opgedoen wat lei tot 'n nuwe begin.
Die studie vestig die aandag op 'n noodsaaklikheid van 'n verandering van gesindheid
en aanvaarding van die eis tot verandering. Dit sluit in 'n verbintenis om kognitiewe
'ratte' te verander vanaf 'n outomatiese sienswyse na 'n aktiewe, bewuste refleksie van
wat is reg en wat is verkeerd. Dan kan die goudmyne en Suid Afrika in geheel 'n beter
plek gemaak word om in te leef en te werk.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53687
Date12 1900
CreatorsWessels, Deon
ContributorsEsterhuyse, W., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format92 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.003 seconds