Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: E-commerce developed as a direct result of the Internet and it has impacted
the way South African businesses conduct its operations and consumers
receive their information. It is impossible to quantify the e-commerce
phenomenon locally - this research study aims to cover most of the
important areas impacted bye-commerce in South Africa.
There are some barriers slowing the development of e-commerce in this
country. The goal of this study is to determine if the local market is ready to
accept e-commerce technologies that are already widely used in global
markets.
This research study examines the history of the Internet in South Africa and
also raises the question whether the market was affected by the global dot
com crash (also known as the dot bomb crash) experienced in 2000. The
study also aims to identify the barriers hindering effective e-commerce in
South Africa.
It further highlights the importance of other areas of online commerce, such
as mobile commerce (m-commerce), to bring the power of technology to
consumers and collaboration commerce (c-commerce), to streamline
business operations.
Lastly, the study aims to explore the South African government's initiatives
to effectively formulate a policy for e-commerce to protect the consumers'
rights. / AFRIKAANSE OPSOMMING: E-handel het ontwikkel as gevolg van die Internet. Dit beïnvloed die manier
waarop Suid-Afrikaanse besighede werk, en verbruikers kommunikasie
ontvang. Dit is onmoontlik om die omvang van e-handel in Suid-Afrika te
kwantifiseer - hierdie navorsingstudie se doel is om te fokus op die
belangrikste areas wat deur e-handel beïnvloed is.
Daar is hindernisse wat die ontwikkeling van e-handel in Suid-Afrika
belemmer. Die doel van hierdie studie is om vas te stelof die plaaslike mark
gereed is om e-handeltegnologie, wat alreeds in internasionale markte in
gebruik is, te aanvaar.
Die navorsingstudie ondersoek die geskiedenis van die Internet in Suid-Afrika
en vra ook of die mark beïnvloed was deur die internasionale dot com
ineenstorting van 2000 (dit word ook die dot bom ineenstorting genoem).
Die studie kyk ook na wat effektiewe e-handel in Suid-Afrika keer.
Dit fokus op die belangrikheid van ander areas van e-handel, soos mobiele
elektroniese handel (m-handel), wat tegnologie op verbruikers se voorstoepe
plaas, en saamwerk elektroniese handel (s-handel), wat besighede meer
vaartbelyn maak.
Laastens ondersoek die studie die Suid-Afrikaanse regering se pogings om 'n
effektiewe beleid op te stel wat die verbruiker se regte te beskerm.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52812 |
Date | 03 1900 |
Creators | De Heus, Louisa |
Contributors | Claassen, G., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Journalism. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 75 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds