Return to search

Perceptions on fraud and corruption policies and strategies in public procurement within the Western Cape Provincial Treasury (WCPT)

Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Corruption affects the lives of everyone in South Africa and can thus be characterised as a
common enemy.
Fraud and corruption especially in the procurement systems is one of the major
contributors of annual losses the Western Cape Provincial Government incurs. Since the
introduction of computerised procurement systems, also known as e-procurement, the
occurrence of fraud and corruption has substantially increased as soon as individuals
familiarize themselves with the system. The Western Cape Provincial Government will
save a huge amount of money if fraud and corruption could be prevented and limited.
These funds could be put to better use and result to better service delivery. The
Government has therefore developed many policies and strategies to try to combat and
prevent corruption in procurement both in the public and private sector.
This study examines the perceptions of key stakeholders on the appropriateness of the
strategies in place to prevent fraud and corruption in the provincial procurement system by
particularly looking at the achievements and limitations that have been experienced. The
focal point is the Western Cape Provincial Treasury since they are currently the owners of
the computerised procurement system. The study also includes an assessment of the role of
the Western Cape Provincial Treasury in general in fighting fraud and corruption in public
procurement.
The research methods utilised include a comprehensive review of documentation
published by the provincial government with regard to fraud and corruption as well as
perceptions of key stakeholders on the appropriateness of anti-corruption policies and
strategies in the Western Cape Provincial Government.
Government has, in its commitment to fight corruption, established various anti-corruption
agencies, developed a number of programmes and introduced numerous legislative
frameworks. The Western Cape Government in particular has developed a transversal
Anti-corruption Strategy to provide a framework within which to combat fraud, corruption
and theft in the province. All provincial departments are encouraged to maintain a zerotolerance
against corruption by developing and implementing a Fraud and Corruption
policy within their various departments. The proper implementation of the anti-corruption policy is imperative for the prevention of fraud and corruption. Western Cape Provincial
Treasury, as the custodian of the LOGIS procurement system in the Western Cape, plays a
vital role in promoting compliance to relevant legislation by implementing anti-corruption
strategies.
It is apparent that different anti-corruption strategies to control and manage fraud and
corruption in procurement do exist, but its appropriateness differs from department to
department. Anti-corruption strategies will only be successful when it eliminates the
occurrence of fraud and when perpetrators are caught and executed.
Management should play a vital role in identifying and combating corruption in
departments. Employees should be made aware of the consequences if they should commit
any fraudulent acts. Furthermore, all officials should be encouraged to report any
fraudulent incidents. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Korrupsie beïnvloed die lewens van almal in Suid-Afrika en kan dus gedefinieer word as 'n
gemeenskaplike vyand.
Bedrog en korrupsie, veral in die verkryging stelsels is een van die grootste bydraers van
die jaarlikse verliese die wat die Wes-Kaapse Provinsiale Regering aangaan. Sedert die
bekendstelling van die gerekenariseerde verkryging stelsels, ook bekend as e-verkryging,
het die voorkoms van bedrog en korrupsie aansienlik verhoog sodra individue hulself
vertroud maak met die stelsel. Die Wes-Kaapse Provinsiale Regering sal 'n groot bedrae
geld bespaar as bedrog en korrupsie voorkom en beperk kan word. Hierdie fondse kan op
op sy beurt beter aangewend word en kan tot beter dienslewering lei.
Die Regering het baie beleide en strategieë ontwikkel om korrupsie te probeer verhoed en
te bestry - beide in die openbare en private sektor.
Hierdie studie ondersoek die persepsies van belanghebbendes oor die toepaslikheid van die
strategieë om bedrog en korrupsie in die provinsiale verkryging stelsel te voorkom deur
veral te kyk na die prestasies en beperkings wat ondervind is. Die fokuspunt is die
Wes-Kaapse Provinsiale Tesourie, aangesien hulle tans die eienaars van die
gerekenariseerde verkryging stelsel is. Die studie sluit ook 'n evaluering van die rol wat die
Wes-Kaapse Provinsiale Tesourie speel om bedrog en korrupsie in die openbare
verkryging stelsel te voorkom.
Die navorsingsmetodes wat gebruik is sluit in ‘n omvattende opname van die
dokumentasie wat deur die provinsiale regering gepubliseer is met betrekking tot bedrog
en korrupsie asook persepsies van belanghebbendes oor die toepaslikheid van
anti-korrupsie beleide en strategieë in die Wes-Kaapse Provinsiale Regering. In sy verbintenis om korrupsie te beveg, het die regering verskeie anti-korrupsie
agentskappe ingestel, 'n aantal programme ontwikkel en talle wetgewende raamwerke
bekend gestel. Die Wes-Kaapse regering het in die besonder 'n dwarsleggende
Anti-korrupsie strategie ontwikkel om 'n raamwerk te voorsien waarbinne bedrog,
korrupsie en diefstal in die provinsie bekamp kan word. Alle provinsiale departemente
word aangemoedig om 'n “zero tolerance” teen korrupsie te handhaaf deur die ontwikkeling en implementering van 'n bedrog en korrupsie beleid binne hul onderskeie
departemente. Die behoorlike implementering van die anti-korrupsie beleid is noodsaaklik
vir die voorkoming van bedrog en korrupsie. Wes-Kaapse Provinsiale Tesourie, as die
bewaarder van die LOGIS verkryging stelsel in die Wes-Kaap, speel 'n belangrike rol in
die voldoening aan toepaslike wetgewing deur die implementering van anti-korrupsie
strategieë.
Dit is duidelik dat verskillende anti-korrupsie strategieë om bedrog en korrupsie te beheer
en te voorkom wel bestaan, maar die toepaslikheid verskil van departement tot
departement. Anti-korrupsie strategieë sal slegs suksesvol wees wanneer dit die voorkoms
van bedrog elimineer en wanneer oortreders gevang en tereggestel word.
Bestuur moet 'n belangrike rol speel in die identifisering en die bekamping van korrupsie in
departemente. Werknemers moet bewus gemaak word van die gevolge indien hulle enige
bedrieglike dade pleeg.
Verder moet alle amptenare aangemoedig word om enige bedrieglike voorvalle aan te
meld.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96104
Date12 1900
CreatorsOpperman, Sophia Kathleen
ContributorsWoods, Gavin, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatxiii, 89 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0033 seconds