Thesis (MPhil (General Linguistics))--University of Stellenbosch, 2011. / Bibliography / ENGLISH ABSTRACT: This thesis is interested in textual features of websites which cover the same kind of content, but
represent different organisations and address different kinds of audiences. Specifically, it
investigates how information on HIV/AIDS is multimodally represented on the webpages of two
non-governmental organisations (NGOs) and two governmental organisations. First, the websites
of the national Department of Health and of a provincial Department of Health (Western
Province) are scrutinised. Second, the websites of the Treatment Action Campaign (TAC) and
Avert, NGOs with a special interest in the prevention and treatment of HIV/AIDS in southern
Africa, are investigated. The aim of the research is to consider aspects of layout, the use of
multimodality, and the introduction of selected themes and concerns foregrounded in the selected
websites.
The focus of the thesis is on the transmission of information, particularly through the electronic
media, by investigating multimodal elements (language, images, sound, colours) and the layouts
of websites, in order to identify possible interpretations which the intended audiences may afford
the various texts.
The analysis of the sites relies theoretically on the metafunctions developed by Halliday (1985) in
his systemic functional linguistic framework. It also refers to an extension of Halliday’s work
developed to allow multimodal discourse analysis that considers aspects of visual design and
placement, developed by Kress and van Leeuwen (1996, 1998) and Kress (2003, 2005). These
approaches focus on text, multimodal elements, the placements thereof on a page as well as the
coherence between design of layouts and communicative modes that intend to send a convincing
and meaningful message.
The thesis also refers to Critical Discourse Analysis in that it considers matters of language and
power in internet based communication. It seems that the governmental sites are set up with an
audience in mind who needs to be informed on policy matters, while the NGO sites are set up
with a more vulnerable audience in mind. One kind of web-communication is likely to alienate
the exact people who should be receiving state support and treatment in the face of HIV/AIDS.
Another is aimed more at supporting activism against the perceived lethargy of the state. A third
supports various charities that reach out to communities where HIV-infection rates are particularly
high.
The interpretation of multimodal pages requires knowledge of website design for educational
purposes as well as information on usage of the internet to get sufficient information. Further, access of the intended audience to electronic communication needs to be considered as this will
determine whether the seriousness of the illness and possible prevention or treatment, is well
communicated, especially to those who have been identified as most vulnerable to new infection.
The thesis finds that electronic communication cannot be the first step to circulating information
related to HIV/AIDS. Non-governmental and governmental institutions are still dependent on
other forms of media than websites, thus on the printed media, radio and television, and on
campaigns or community based projects to communicate with particular audiences. Electronic
communication is complex in that it works with various modes (visual, verbal, audial) and
requires some technical sophistication from producers and receivers of texts. Theories of
communication and discourse analytic methodologies can assist in our understanding of how the
internet succeeds or fails in circulating critical health care information. However, to gain a reliable
understanding of how the internet functions in transmitting HIV-information to all interest groups,
received knowledge of other areas of scholarly interest in health care communication, such as
multilingualism, sociology, anthropology, behavioural sciences, cognitive psychology or brain
research elaborations, would eventually have to be considered as well. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis stel belang in tekstuele kenmerke van webwerwe wat dieselfde tipe inhoud
weergee, maar verskillende organisasies verteenwoordig en verskillende tipes gehore
aanspreek. Dit ondersoek spesifiek hoe inligting oor MIV/Vigs multimodaal op die
webbladsye van twee nie-regeringsorganisasies (NRO’s) en twee regeringsorganisasies
aangebied word. Die webwerwe van die Nasionale Departement van Gesondheid en die
Provinsiale Departement van Gesondheid (Wes-Kaap) word eerstens noukeurig ondersoek.
Tweedens word die webwerwe van die Treatment Action Campaign (TAC) en Avert, NRO’s
met spesiale belang in die voorkoming en behandeling van MIV/Vigs in suidelike Afrika,
ondersoek. Die doel van hierdie navorsing is om oor aspekte van uitleg, die gebruik van
multimodaliteit en die invoering van spesifieke temas en sake wat op die geselekteerde
webwerwe beklemtoon word, na te dink.
Die tesis se fokus in op die oordrag van inligting, veral deur die elektroniese media, deur
multimodale elemente (taal, beelde, klank, kleur) en die uitleg van webwerwe te ondersoek,
om sodoende verskillende moontlike interpretasies wat die bestemde gehoor aan die verskeie
tekste mag heg, te identifiseer.
Die analise van die webwerwe steun teoreties op die metafunksies wat deur Halliday (1985)
ontwikkel is in sy grammatikale raamwerk, Systemic Functional Grammar. Dit verwys ook na
’n uitbreiding op Halliday se werk, wat deur Kress en Van Leeuwen (1996, 2005, 1998) en
Kress (2003) ontwikkel is om multimodale diskoersanalise toe te laat wat aspekte van visuele
ontwerp en plasing oorweeg. Hierdie benaderings fokus op teks, multimodale elemente, die
plasing daarvan op ‘n bladsy en die koherensie tussen die ontwerp, uitleg en kommunikatiewe
modusse. Dit kyk na hoe hierdie elemente saamwerk om ’n oortuigende en betekenisvolle
boodskap uit te stuur.
Hierdie tesis verwys ook na aspekte van Kritiese Diskoersanalise wat betrekking het op
kwessies van taal en mag in internetgebaseerde kommunikasie. Dit kom voor asof die
regeringswebwerwe ontwerp is met ’n gehoor in gedagte wat oor beleidskwessies ingelig moet word, terwyl die NRO-webwerwe ontwerp is met ’n meer weerlose gehoor in gedagte.
Lg. gehoor word ingelig oor die siekte en behandelingsmoontlikhede eerder as beleid. Een
soort web-kommunikasie sal waarskynlik dié mense wat juis regeringsondersteuning teen
MIV/Vigs behoort te ontvang, vervreem. ’n Ander soort is meer daarop gerig om aktivisme
teen die staat se vermeende traagheid te ondersteun. ’n Derde soort kommunikasie ondersteun
verskeie liefdadigheidsorganisasies wat uitreik na gemeenskappe waar MIV-infeksiekoerse
besonder hoog is.
Die interpretasie van multimodale webwerwe vereis kennis van webwerf-ontwerp vir
opvoedkundige doeleindes asook inligting oor die gebruik van die internet om voldoende
inligting te bekom. Verder moet die bestemde gehoor se toegang tot elektroniese
kommunikasie in ag geneem word, aangesien dít sal bepaal of die erns van die siekte en
moontlike voorkoming of behandeling, goed weergegee word, veral aan dié wat s besonder
blootgestel is en dus hoë risiko loop vir nuwe infeksie.
Die tesis bevind dat elektroniese kommunikasie nie die eerste stap kan wees in die proses om
inligting oor MIV/Vigs te sirkuleer nie. Nie-regerings- en regeringsorganisasies is steeds
afhanklik van ander media as webwerwe, soos drukmedia, radio, televisie en veldtogte of
gemeenskapsgebaseerde projekte, om met bepaalde gehore te kommunikeer. Elektroniese
kommunikasie is kompleks omdat dit met verskeie modusse (visueel, verbaal, oudio) werk en
tegniese sofistikasie van vervaardigers en ontvangers van tekste vereis. Teorieë van
kommunikasie en diskoersanalise-metodologieë kan ons insig in hoe die internet daarin slaag
(of nie) om belangrike gesondheidsorginligting te versprei. Om egter ’n betroubare begrip vir
die werking van die internet as verspreider van MIV-inligting aan alle belange-groepe te
verkry, moet kennis van ander areas van belangstelling in gesondheidsorg-kommunikasie,
soos veeltaligheid, sosiologie, antropologie, gedragswetenskappe, kognitiewe psigologie of
brein-navorsing, ook uiteindelik oorweeg word.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6745 |
Date | 03 1900 |
Creators | Solomons, Cecily |
Contributors | Anthonissen, Christine, Conradie, Simone, University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of General Linguistics. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 69 p. : ill. (some col.) |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0033 seconds