Return to search

Direct current conductor corona modelling and metrology

Thesis (PhD (Electrical and Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: Prospects of up-rating existing high voltage direct current (HVDC) transmission schemes, as
well as the conversion of existing alternating current (AC) to direct current (DC) lines and the
development of new HVDC schemes in sub-Saharan Africa, have led to renewed interest in DC
research. The radio interference (RI), audible noise (AN) and corona loss (CL) performance of
HVDC transmission lines are critical factors when assessing the reliability of the line design.
The RI performance is especially important when considering the successful transmission of the
carrier signal of the power line carrier (PLC) system. The PLC system is the main form of
communication between teleprotection devices on the Cahora Bassa HVDC scheme.
The aim of the dissertation is to devise modelling as well as metrological techniques to characterise
DC conductor corona. A particle-in-cell (PIC) computational code is developed to
gain a better understanding of the physical processes that occur during corona events. The
numerical code makes use of the charge simulation method (CSM) and nite element method
(FEM) to solve for the Laplace and Poisson eld equations. Higher-order basis functions are
implemented to obtain a more accurate solution to the Poisson equation. The computational
tool yields insight into the mathematical models for the various ionization, attachment and
electron avalanche processes that give rise to corona currents. Together with a designed and
developed electrometer-type circuit, the numerical code assists the visualisation of the space charge particle dynamics that form in the electrode gap during corona events. The metrological techniques consider the wideband time domain (TD) as well as the frequency
domain (FD) information of the measured corona pulses in the presence of noise. These are
then compared to the narrowband CISPR standard measurements centred around 500kHz. The
importance of impedance matching when attempting to derive a wideband excitation function
is investigated. The TD measurements are quite distinct from the well-published FD measurements,
and consider the pulse shape, pulse spectrum and pulse repetition rates. The use of
three possible conductor corona test methods to study direct current conductor RI performance
under both positive and negative polarities is investigated at high altitude in this dissertation.
These include a small corona cage, a short test line and the Eskom Megawatt Park large outdoor
corona cage. Derived wideband and narrowband monopolar DC RI excitation functions at
500kHz are consolidated with existing radio noise (RN) measurement protocols and prediction
methods.
The use of a corona cage to derive excitation functions for monopolar RI predictions is explored
and it is shown that a small corona cage, due to the build-up of space charge in the
small distance between the electrodes, cannot be used to predict the RI levels on HVDC transmission
lines accurately. As a consequence of the physics, computational modelling and both
frequency and time domain measurements, it is now possible to explain why a small cage system
prevents the accurate RI prediction on transmission lines. The large outdoor corona cage and
short test line RI performance predictions agree with existing empirical prediction formulas. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Vooruitsigte van die opgradering van bestaande hoogspanningsgelykstroom transmissielyn skemas,
asook die omkering van bestaande wisselstroom na gelykstroom lyne en die ontwikkeling
van nuwe hoogspanningsgelykstroom skemas in sub-Sahara Afrika, het gelei to hernude belangstelling
in gelykstroomnavorsing. Die korona-werkverrigting van hoogspanningsgelykstroom
oorshoofselyne in terme van radiosteuring, hoorbare-geraas en koronaverliese is kritiese faktore
om in aanmerking te neem wanneer die betroubaarheid van die lynontwerp geëvalueer word.
Die radiosteuring-werkverrigting is veral van belang tot die suksesvolle oordrag van die kraglyndragolf
draersein wat die hoof kommunikasievorm tussen beskermingstoerusting op die Cahora
Bassa transmissielyn skema is.
Die doel van hierdie proefskrif is om modellering- sowel as meettegnieke te ontwerp om gelykstroomgeleierkorona
te karakteriseer. 'n Partikel-in-sel numeriese kode is ontwikkel om 'n beter
begrip te verkry van die siese prosesse gedurende koronagebeure. Die numeriese kode maak
gebruik van die lading-simulasiemetode, sowel as die eindige element metode om die Laplace
en Poisson veldvergelykings op te los. Hoër-orde basisfunksies is geimplimenteer om 'n meer
akkurate oplossing vir die Poisson vergelyking te verkry. Die numeriese kode bied insig tot die
wiskundige modelle vir die verskeie ionisasie-, aanhegtings- en lawineprosesse wat lei tot koronastrome
in die area om die hoogspanningsgeleier. Die numeriese kode, saam met 'n elektro-meter wat ontwerp en ontwikkel is, dra by tot die begrip van die ruimtelading partikeldinamika
wat onstaan in die elektrodegaping gedurende koronagebeure.
Die meettegnieke neem die wyeband tydgebied- en frekwensiegebiedinformasie van die koronapulse
in ag in die teenwoordigheid van geraas. Dit word dan vergelyk met die nouband CISPR
meetstandaard vir 'n frekwensie van 500kHz. Die belangrikheid van impedansie-aanpassing
vir wyeband metings met die doel om opwekkingsfunksies af te lei, word ondersoek. Die tydgebiedmetings
verskil van die algemene frekwensiegebiedmetings, en ondersoek die pulsvorm,
-spektrum en -herhalingskoers. Die gebruik van drie moontlike koronageleier-toetsmetodes om
gelykstroom radiosteurings-werkverrigting vir positiewe en negatiewe polariteite te bestudeer by
hoë vlakke bo seespieël word ondersoek in die proefskrif. Dit sluit in 'n klein koronakou, 'n kort
toetslyn en die Eskom Megawatt Park groot buitelug-koronakou. Afgeleide wye- en nouband
monopolêre gelykstroom radiosteuring opwekkingsfunksies by 500kHz word gekonsolideer met
bestaande radioruis metingsprotokolle en voorspellingsmetodes.
Die gebruik van 'n koronakou om opwekkingsfunksies af te lei vir monopolêre radiosteuringvoorspellings
is ondersoek en daar is gevind dat 'n klein koronakou nie gebruik kan word om radiosteuringvlakke
op hoogspanningsgelykstroom transmissielyne akkuraat te voorspel nie. Dit is as
gevolg van die opbou van ruimtelading in die klein elektrodegaping. Met behulp van die sika,
numeriese modellering en beide die frekwensie- en tydgebiedmetings, is dit nou moontlik om te
verklaar waarom die klein koronakou die akkurate radiosteuringvoorspellings op transmissielyne
onmoontlik maak. Die groot buitelug-koronakou en kort toetslyn radiosteuringvoorspellings
stem ooreen met bestaande empiriese voorspellings formules.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/1497
Date12 1900
CreatorsOtto, Abraham Johannes
ContributorsReader, H. C., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0026 seconds