Hierdie navorsing het die bevordering van die regering se gesondheidsbevorderingsdoelwitte
soos vervat in die Witskrif vir die Transformasie van die Gesondheidstelsel in Suid-Afrika,
Kennisgewing 667 van 1997 (White Paper for the Transformation of the Health System in
South Africa Notice 667 of 1997) ten doel. 'n Verdere doel was om die behoefte na beroepsgesondheidsbevorderende programme in geselekteerde beroepsituasies vanuit 'n verpleegkundige perspektief vas te stel. Die resultate van hierdie navorsing het aangedui dat daar wel 'n behoefte bestaan aan
beroepsgesondheidsbevorderende programme in geselekteerde beroepsituasies. Hierdie
behoefte is vasgestel deur middel van die literatuurstudie en deur die versameling van inligting
deur middel van 'n opname.
'n Holistiese en bemagtigingsbenadering tot beroepsgesondheidsbevorderende, asook 'n
gesondheidsbevorderende verplegingsbenaderingsraamwerk word voorgestel. Addisioneel
word riglyne vir die ontwikkeling en implementering van beroepsgesondheidsbevorderingsprogramme asook 'n gesondheidsbevorderende verpleegopleidingsprogram voorgestel. Daar
word aanbeveel dat gesondheidsbevorderende verpleegkunde ingesluit word in alle verpleegkunde praktyke en verpleegkunde kurrikula.
Aanbevelings ten opsigte van toekomstige navorsing sentreer rondom 'n ondersoek na die
huidige status van beroepsgesondheidsbevordering, navorsing met betrekking tot die
gesondheidsbevorderende werkplek en kampus - wat alle belanghebbendes insluit - die status
van gesondheidsbevorderende opleiding; en navorsing gelyksoortig aan hierdie een in ander streke van Suid-Afrika. Die skeiding tussen beroeps- en primere gesondheidsorg in werkplekke
behoort ook ondersoek te word. / This research is aimed at furthering the health promotion and occupational health objectives
of the government as is set out in the "The White Paper for the Transformation of the Health
System in South Africa Notice 667 of 1997".
The aim of this research was to determine the need for occupational health promotion
programmes in selected occupational settings from a nursing perspective.
The overall outcome of this research demonstrated that a need exists for occupational health
promotion programmes in selected occupational settings. This was illustrated by the literature
study and by the information collected through a survey.
Three frameworks are proposed, namely a holistic approach to an occupational health
promotion programme, an empowerment occupational health promotion approach, and a
health promoting nursing framework. In addition, guidelines for the development and
implementation of an occupational health promotion programme and a health promotion and
health promoting nursing training programme are recommended. It is also recommended that
health promoting nursing be included in all nursing practice and nursing training curricula.
Recommendations for future research centred on the investigation of the present status of
occupational health promotion, research regarding the health promoting workplace and
campus that involves all stakeholders, the status of health promotion training, and research
similar to this one in other regions of South Africa. The division of occupational health and
primary health care in occupational health settings needs to be investigated as well. / Health Studies / M.A. (Advanced Nursing Sciences)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/2488 |
Date | 25 August 2009 |
Creators | Huiskamp, Agnes Alice |
Contributors | King, L. J., Hattingh, Susan |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (ix, 163 leaves) |
Page generated in 0.0036 seconds