Return to search

Agency nurses’ perceptions of job satisfaction within critical care units in private healthcare institutions

Thesis (MCur)--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Agency-nursing work refers to nursing services provided by agency nurses employed on a
casual, contracted basis. Agency-nursing has become more common in nursing practice in
South Africa. This group of nurses play a significant role within the health care industry for
both public and private sector. Given the pivotal role that nurses play in caring for the health
of others, it is important to understand what motivates agency nurses in terms of job
satisfaction. The aim of the study was to explore the perceptions of agency nurses regarding
job satisfaction within critical care units in private health care institutions in the Western
Cape.
A qualitative research design with a phenomenological approach was applied. A sample size
of n=10 was drawn from a total population of N=553, using random sampling technique. A
semi-structured interview guide was designed based on the objectives of the study and
validated by experts in the field before data collection. Ethical approval for the study was
obtained from the Ethics Committee at the Faculty of Health Sciences, University of
Stellenbosch. Permission to conduct the research was obtained from the participating
nursing agency and consent was given in writing.
The presentation of the results was categorised into themes and sub-themes emerged from
the data analysis. The five clusters of themes that emerged were reasons for doing agency
work, experiences with hospital staff, allocation of agency nurses, communication of
information and staff development.
The findings support Herzberg’s theory on motivation factors in terms of what motivates
workers to excel in their performance. Agency nurses experienced both positive and
negative aspects with regards to job satisfaction. The results of the study suggest the need
to include revision and implementation of human resource policies and practices to include
the nurses’ “voice” in an effort to provide a more supportive work environment. Further
research is recommended.
Key Words: Agency nurse, nursing agency, job satisfaction. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Agentskapverplegingswerk verwys na verplegingsdienste wat voorsien word deur
agentskapverpleegsters wat op ’n tydelike, gekontrakteerde basis in diens geneem word.
Agentskapverpleging het meer algemene gebruik in die verpleegpraktyk in Suid-Afrika
geword. Hierdie groep verpleegsters speel ’n belangrike rol in die gesondheidsbedryf vir
beide die openbare en die private sektor. Gegee die deurslaggewende rol wat verpleegsters
speel in die gesondheidsversorging van ander mense, is dit belangrik om te verstaan wat
agentskapverpleegsters motiveer vanuit die oogpunt van werksbevrediging. Die doel van die
studie was om die persepsies en ervarings van agentskapverpleegsters ten opsigte van
werksbevrediging te ondersoek binne die waakeenhede in private gesondheidsorg-inrigtings
in die Wes-Kaap.
’n Kwalitatiewe navorsingsontwerp met ’n fenomenologiese benadering is toegepas.
’n Monstergrootte van n=10 is geneem uit ’n populasie van N= 553 deur die ewekansige
steekproeftegniek te gebruik. ’n Semi-gestruktureerde onderhoudgids was ontwerp en
gebaseer op die doelwitte van die studie en was deur deskundiges op hierdie gebied, voor
die insameling van data, gelding verklaar. Etiese goedkeuring vir die studie was verkry van
die Etiese Komitee van die Fakulteit van Gesondheidswetenskappe, Stellenbosch
Universiteit. Goedkeuring om die navorsing te doen, was verkry van die deelnemende
agentskap en toestemming was op skrif geplaas. Die voorgelegde resultate was
gekategoriseer in temas en subtemas wat uit die data-analise voortgespruit het. Die vyf
groepe van temas wat hieruit gespruit het, is redes vir die keuse om agentskapwerk te doen,
ervarings met hospitaalpersoneel, die toewysing van agentskapverpleegsters,
kommunikasie van inligting en personeelontwikkeling.
Die bevindinge het onthul dat Herzberg se teorie oor motiveringsfaktore werkers
aangemoedig het om te presteer in die uitvoering van hulle pligte. Werksbevrediging is
volgehou deur die agentskapverpleegster. Die bevindings dui op die behoefte om die
hersiening en implementering van menslike hulpbronbeleidsverklarings en -praktyke in te
sluit sodat die verpleegster se stem gehoor kan word in ’n poging om ’n meer
ondersteunende werkomgewing te voorsien. Verdere navorsing word aanbeveel.
Sleutelwoorde: Agentskapverpleegster, verplegingsagentskap, werksbevrediging.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6567
Date03 1900
CreatorsCollier, Vasanthi
ContributorsVan der Heever, Mariana M., Stellenberg, E. R., University of Stellenbosch. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxiii, 87 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0015 seconds