Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis sets out to explore housing co-operatives as an alternative housing delivery
mechanism in South Africa. This is done by critically examining the housing policy
post 1994, as well as the various mechanisms government implemented in an attempt
to manage the service delivery within the housing sector. The thesis also explores the
role that co-operatives played in South Africa’s history and draws some historical
comparisons in relation to the establishment of housing co-operatives internationally
and locally. In exploring the various types of housing co-operatives, insights emerge
about their structure, potential and limitations. The thesis examines the themes of
public service delivery and explores possible alternatives to the failing traditional
model of public service delivery. The thesis focuses on the experiences and
perceptions that South Africans have with regards to local government process in
housing service delivery. The thesis concludes that local government should play an
active role in creating more collaborative partnerships; one that focuses on training
and facilitating the efforts of civil society to establish entities such as housing cooperatives.
This requires a fundamental shift in the manner in which local government
approaches service delivery in the housing sector. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis het ten doel behuisings kooperatiewe te verken as ’n alternatiewe
behuisingsmeganisme in Suid-Afrika. Dit is gedoen deur n kritiese ondersoek van die
behuisingsbeleid na 1994, sowel as die verskeie meganismes wat die regering probeer
implementeer het in ’n poging om die dienslewering binne die behuisingsektor te
beheer. Die tesis ondersoek die rol wat koöperatiewe gespeel het in Suid-Afrika se
geskiedenis en het ’n historiese vergelyking gemaak met betrekking tot die stigting
van behuisingskoöperatiewe op internasionale sowel as op plaaslike vlak. In die tesis
van die verskillende tiepe behuising koöperasies het sekere ideas na vore gekom ten
opsigte van hul struktuur, potensiaal en beperkinge. Die tesis ondersoek die temas
van publieke dienslewering en het ook na die alternatiewe gekyk ten opsigte van
publieke dienslewering. Die tesis fokus op die ervarings en persepsies van Suid-
Afrikaners met betrekking tot die plaaslike regering se proses van behuisings
dienslewering. Die tesis word afgesluit met voorstelle waarin plaaslike regering 'n
aktiewe rol speel in die skepping van meer samewerkende vennootskappe, een wat
fokus op die opleiding en die fasilitering waarin pogings van die burgerlike
samelewing entiteite tot stand bring soos byvoorbeeld behuising koöperasies. Dit
vereis ’n fundamentele verandering in die wyse waarop plaaslike regering
dienslewering benader in die behuisingsektor.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6778 |
Date | 03 1900 |
Creators | Jacobs, Juan |
Contributors | Khan, Firoz, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0022 seconds