Return to search

Scaling up microfinance institutions : a case study of the Kuyasa Fund

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: Globally microfinance is recognised as an important tool in addressing poverty and in
building the assets of poor people. Housing microfinance is emerging as an important tool
for assisting poor people to improve their housing conditions and to build their asset
values. However, microfinancial institutions are perpetually dogged by small scale
financially unviable operations. This study seeks to identify the factors that must be
present to ensure that a microfinance initiative is able to scale up significantly, and further
investigates the Kuyasa Fund as an example of a microfinance organisation that is scaling
up.
The McKinsey 7S model is used to evaluate the Kuyasa Fund’s plans for scaling up and
the shared values, strategy, structure, skills, staffing requirements, style and systems of
the Kuyasa Fund is examined in determining the scalability of the Kuyasa Fund. Overall
Kuyasa have either already addressed the critical factors in determining its growth or it is
in the process of addressing those factors.
The biggest strengths of the Kuyasa Fund in its growth plans are the cohesive strategy
and in the compelling strategic intent that represents its shared values. However in the
medium and long term the greatest challenge is located in the long-term financing and
transformation of the Kuyasa Fund from a non-profit to a for-profit entity that has equity
shareholders. In achieving this transformation Kuyasa would be required to balance its
development objectives with the requirements of equity holders, who will require
prescribed rates of return. Preventing mission drifts and achieving scale will be the most
important tensions to balance.
To mitigate these risks and to set clear guidelines for its operations, the Kuyasa board
developed clear criteria for the evaluation of equity partners and the board also set a
trajectory for the transformation of Kuyasa to a company. The intention of these is to guide
the Kuyasa operation towards the milestones that must be reached before conversion and
to set the criteria to select partners.
The Kuyasa Fund’s path to conversion from a small niche player limited to one province to
a national role player, transformed into an equity holding company will present interesting
material for learning about scaling up development efforts, and not just for microfinance. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Mikrofinansiering word wêreldwyd erken as ‘n belangrike hulpmiddel in die stryd teen
armoede en in die bou van bates vir arm mense. Behuising-mikrofinansiering is besig om
as ‘n belangrike instrument na vore te tree om arm mense te help om hul
behuisingsomstandighede te verbeter en hul batewaarde op te bou.
Mikrofinansieringsinstansies word egter aanhoudend lastig geval deur kleinskaalse
besighede wat nie finansieel lewensvatbaar is nie. Hierdie studie poog om die faktore te
identifiseer wat teenwoordig moet wees om te verseker dat ‘n mikrofinasieringsinisiatief
beduidend kan uitbrei en ondersoek verder die Kuyasa Fund as ‘n voorbeeld van ‘n
mikrofinansieringsorganisasie wat tans uitbrei.
Die McKinsey 7S-model word gebruik om die Kuyasa Fund se planne vir uitbreiding te
evalueer. Die Kuyasa Fund se gedeelde waardes, strategie, struktuur, vaardighede,
personeelvereistes, styl en stelsels word ondersoek om die uitbreidingsmoontlikhede van
die fonds te bepaal. Oorhoofs het Kuyasa alreeds die kritiese faktore aangespreek wat hul
groei bepaal of hulle is in die proses om hierdie faktore aan te spreek.
Die grootste sterkpunte van die Kuyasa Fund se uitbreidingsplanne lê in die
samehangende strategie en in die gebiedende strategiese rigting wat sy gedeelde
waardes verteenwoordig. In die medium- tot langtermyn is die grootste uitdaging geleë in
die langtermyn-finansiering en transformasie van die Kuyasa Fund van ‘n niewinsgewende
tot ‘n winsgewende entiteit met ekwiteitsaandeelhouers. Ten einde hierdie
transformasie deur te gaan, sal van Kuyasa vereis word om sy ontwikkelingsdoelwitte te
balanseer met die vereistes van die aandeelhouers, wat hul eie opbrengskoerse sal
vereis. Om koersvas hul missie na te streef teenoor die beplande uitbreiding te behaal sal
die belangrikste spannings wees om te balanseer.
Ten einde hierdie risiko’s te beperk en duidelike riglyne daar te stel vir sy bedrywighede,
het die Kuyasa raad duidelike kriteria ontwikkel om ekwiteitsvennote te evalueer. Die raad
het ook ‘n vorderingsplan bepaal vir die transformasie van Kuyasa tot ‘n maatskappy. Die
bedoeling hiervan is om die Kuyasa bedryf te lei op die pad na mylpale wat bereik moet
word voordat omskakeling kan plaasvind en om kriteria daar te stel om vennote te kies. Die Kuyasa Fund se pad na omskakeling van ‘n klein niche speler, beperk tot een
provinsie, tot ‘n nasionale rolspeler, wat getransformeer het tot ‘n ekwiteitsmaaskappy sal
interessante leergeleenthede bied oor die uitbreiding van ontwikkelingsmaatskappye en
nie net op die gebied van mikrofinansiering nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80483
Date03 1900
CreatorsHenwood, Olivia
ContributorsVolschenk, Jako, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxii, 75 p. : col. ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds