Return to search

The Indian Ocean Rim : what kind of region is in the making?

Mini-study project (MBA)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The processes of regionalism and regionalisation, of which a relatively high level is
evident in the Indian Ocean Rim (lOR), that characterise today's global economy
offer opportunities for economic growth and development to the mainly developing
countries in the Indian Ocean Rim.
The lOR has achieved the status of regional society which contributes towards the
region actively articulating the interests of the member nations. The lesser-developed
countries may well use this developing regionalisation in the lOR to combat its risk of
marginalisation in the global order.
Great diversity and disparity exist amongst lOR countries on levels of economic
development, growth and openness, resulting in few countries achieving the major
portion of the region's economic activities. This may complicate the development
needs of the nation-states resulting in a low level of development uniformity. Such
diversity poses a risk of polarised and unequal investment and development amongst
member nations, and ultimately marginalisation in the global order. This does not
support economic integration, but calls for economic co-operation to assist with
economic development of the lOR.
The lOR, as part of the global trading process, comprises a significant portion of the
world's trade arising from the region and it presents a large market in the global
economy. The lOR is further predominantly developing under the framework and
rules of the WTO.
Comparing the lOR-ARC with other regional organisations involving main global
trading nations, it is evident that in trade volume and economic impact it is not
comparable. However, the strategic importance of its energy resources and its
locality in particular raises the prominence of the region in the global order. A low
level of regional trade exists in the region resulting in the lOR countries being poor
candidates for regional integration. However, it is significant to note that intra-regional trade in the lOR has over recent years grown significantly higher than its
trade with the world.
SA, as hegemon in Southern Africa, may gain development opportunities from its
prominence in the lOR. The emerging African Union and NEPAD, however, are
expected to receive higher priority amongst political decision makers than the lOR.
The country's existing trade focus is with the developed North and it appears that the
broader focus in the immediate future will be with mainly non-lOR countries.
Variable geometry amongst the nations is common and developments amongst the
region's numerous sub-regional groupings are leaning heavily towards economic
integration into the future. A high level of institutionalisation has developed out of the
role and activities of the lOR-ARC in the region. The IOR-ARC's principle of open
regionalism promotes integration. The lOR-ARC, originally aimed at multi-sector cooperation
as part of its focus on economic co-operation, is therefore expected to
move towards economic integration into the future.
When considering a broader perspective, it is evident that the lOR's readiness to
embrace economic integration at this point is relatively low.
Overall the focus within the lOR although currently focussing on economic cooperation,
is expected to move towards economic integration, or neo-functional
integration, into the medium to long term. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die prosesse van regionalisme en regionalisasie wat die hedendaagse globale
ekonomie kenmerk en hulself manifesteer op relatiewe hoë vlak binne die Indiese
Oseaan Randgebied (lOR), bied geleenthede vir ekonomiese groei en ontwikkeling
aan die hoofsaaklik ontwikkelende lande in the lOR.
Die lOR het die entiteit status van streeks-gemeenskap bereik wat dit in staat stelom
by te dra om die lidlande se belange te artikuleer. Die minder-ontwikkelde lande mag
egter hierdie ontwikkelende regionalisasie uitsluitlik gebruik om hul risiko tot
marginalisasie in die globale orde te beperk.
Hoë vlakke van diversiteit en dispariteit bestaan tussen die lOR lande in areas van
ekonomiese ontwikkeling, groei en toeganklikheid, wat aanleiding gee dat 'n paar
lande die oorgrote meerderheid ekonomiese aktiwiteite en bydrae lewer. Hierdie
tendens mag egter lidlande se ontwikkelingsbehoeftes kompliseer wat lei tot 'n lae
vlak van ontwikkeling-eenvormigheid in die streek. Hierdie diversiteit skep 'n risiko
van gepolariseerde en ongelyke investering en ontwikkeling by die lidlande, en
gevolglik 'n risiko van globale marginalisasie. Hierdie aspekte ondersteun nie
ekonomies integrasie nie, maar eerder ekonomiese samewerking om by te dra tot die
ekonomiese ontwikkeling van die lOR.
Die lOR, as deel van die globale handelsproses, maak 'n noemenswaardige gedeelte
uit van wêreldhandel, met oorsprong in die streek, en die streek bied 'n groot mark
binne die globale ekonomie. Die ontwikkeling van die lOR in hierdie aspek vind
hoofsaaklik plaas binne die raamwerk en reëls van die Wêreld Handelsorganisasie.
'n Vergelyking tussen die Indiese Oseaan Randgebied Assosiasie vir Ekonomiese
Samewerking (lOR-ARC) en ander streeksorganisasies, wat die hoof globale
handeldrywende nasies insluit, toon duidelik dat die lOR-ARC in handelsvolume en
ekonomiese impak nie vergelykbaar is nie. Die strategiese belangrikheid van die
energiebronne en die streeksligging in besonder, verhoog egter die belangrikheid
van die streek in die wêreld orde. Die huidige lae streekshandel in die lOR dra daartoe by dat die lOR lande nie sterk kandidate vir streeksintegrasie is nie, alhoewel
merkwaardige groei die afgelope jare op intra-streekshandel in die lOR voorgekom
het. Sulke groei was aansienlik hoër as groei in lOR handel met die wêreld.
SA, as hegemonie in Suider-Afrika, mag baat by ontwikkelingsgeleenthede wat mag
uitvloei uit die land se prominensie in die lOR. Die Afrika Unie en NEPAD sal na
verwagting egter hoër prioriteit by politieke besluitnemers geniet as die lOR. SA se
gevestigde handelsfokus is gemik op die ontwikkelde "Noorde", en dit blyk asof die
onmiddelike breër handelsfokus hoofsaaklik op nie-lOR lande gaan mik.
Wisselende geometrie is algemeen by lOR lande en verdere verwikkelinge tussen
die streek se veelvuldige sub-streeksorganisasies neig sterk na toekomstige
ekonomiese integrasie. 'n Hoë vlak van institusionalisering het ontwikkel uit die rol
en aktiwiteite van die lOR-ARC in streeksverband. Die lOR-ARC se beginsel van
ope regionalisme bevorder integrasie verder. Die verwagting is dat die lOR-ARC,
met sy oorsprong in multi-sektor ekonomiese samewerking, in die toekoms gaan
beweeg na ekonomiese integrasie.
Vanuit In breër perspektief gesien is dit duidelik dat die gereedheid van die lOR om
ekonomiese integrasie aan te gryp tans relatief laag is.
In die geheel gesien word die lOR, met die huidige fokus op ekonomiese
samewerking, verwag om te beweeg na ekonomiese integrasie of neo-funksionele
integrasie in die medium tot langtermyn.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53649
Date04 1900
CreatorsLouw, Abraham Johannes Petrus
ContributorsBreytenbach, W. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format95 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.1127 seconds