Return to search

Application of commodity management principles in the restructuring of the procurement function at Iscor Steel

Mini-study project (MBA)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The traditional role of the procurement functions within large organizations has changed
significantly over the last couple of years. Moving away from a function purely directed at
rendering a supply of material service to the relevant plants, the procurement departments are
now a vital link in the chain to improve global competitiveness. In this changing role,
procurement is expected to work closely with the organization's internal operations, as well
as with suppliers to ensure that opportunities for gaining competitive advantages are fully
explored. The procurement manager and his team will have to focus on building links to
ensure that the organization's goals and objectives are met.
This paper serves to describe the changes made by Iscor Steel to ensure that its procurement
department is adequately equipped to manage these new challenges. The changing face of the
department, its organizational structure, the operational methodology and focus are
explained. The methodology of modem supply chain cost reduction initiatives undertaken by
Iscor and its suppliers is explained and the results thereof are presented. The paper highlights
the successes achieved by Iscor in transforming the traditional service orientated procurement
function into a world class, continuous business improvement orientated department.
The success revolves around changing the organizational structure in such a way as to equip
the procurement function with the commercial and technical expertise to focus on specific
commodities in such detail that maximum cost and efficiency advantages are realized.
As an example, the latter part of the paper gives a detailed explanation of one of the tools
used by the procurement department to minimize cost and maximize efficiency, and describes
in general the considerable success achieved by using these tools. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tradisionele rol van die aankopefunksie binne groot organsisasies het geweldig verander
oor die laaste aantal jare. Dit het wegbeweeg van 'n funksie wat uitsluitlik gemik was op die
verskaffing van materiaal aan betrokke aanlegte. Die aankope departement speel vandag 'n
belangrike rol in die verbetering van 'n maatskappy se internasionale kompeteringsvermoê.
In hierdie veranderende rol word van die aankopefunksie verwag om baie nou met die interne
bedrywighede van die maatskappy, sowel as met die verskaffers saam te werk om te verseker
dat geleenthede vir die benutting van kompeterende voordele ten volle ontgin word. Die
aankopebestuurder en sy span moet fokus daarop om bande te bou wat kan verseker dat die
organisasie sy doelwitte bereik.
Hierdie studie ondersoek en illustreer die veranderinge wat deur Iscor Staal gemaak is om te
verseker dat die aankopefunksie toegerus is om hierdie nuwe uitdagings te hanteer en te
bestuur. Die veranderende funksie van die aankopedepartement, die organsisasiestruktuur,
die bestuursmetodologie en die nuwe fokus word beskryf in die studie. Die metodologie van
moderne kosteverminderings inisiatiewe binne die verskaffingsketting van Iscor en sy
verskaffers word verduidelik en die resultate daarvan weergegee. Hierdie studie reflekteer
die suksesse wat Iscor behaal het deur die verandering van die tradisionele diensgeorienteerde
aankopefunksie na 'n wêreldklas aaneenlopende besigheidsverbeterings georienteerde
funksie.
Die sukses wentel rondom die verandering van die organisasiestruktuur op so 'n wyse dat die
aankopefunksie toegerus is met kommersiële en tegniese kundigheid om te fokus op
spesifieke kommoditeite sodat maksimum koste en effektiwiteitsvoordele verwesenlik word.
'n Gedeelte van die studie gee 'n gedetaileerde verduideliking van een van die metodes wat
deur die aankopefunksie gebruik word om koste te verminder en effektiwiteit te verbeter en
beskryf in die algemeen die sukses wat behaal is deur hierdie metodes te gebruik.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49849
Date03 1900
CreatorsJoubert, Christo
ContributorsVon Leipzig, Konrad., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business .
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format70 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds