Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Problems with stock control have arisen since the amalgamation of the four local
governments in the Helderberg Basin. Management and control of stock are important as
stock is considered as cash. It is therefore necessary that local governments pay attention to
the continuous upgrading of existing systems for the purchase and storage of stock as well
as the control of it and the facilities.
The purpose of stock control is to ensure that the existing stock levels are sufficient to enable
the local government to execute its functions effectively. This study points out that problems
experienced are minimised and could even be eliminated by applying the JIT (Just-in-Time)
principle. Statistics have shown that the JIT principle could be applied with great success
within the Helderberg Municipality and that approximately R4,36m could be available for
alternative application.
For the Helderberg Administration JIT could mean minimising excess stock in such a way that
mostly stock items with re-order times of eight weeks will have to be kept in stock.
* Since 5 December 2000 the Helderberg Municipality is included in the City of Cape Town
and is now known as Helderberg Administation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: NĂ¡ amalgamasie van die vier munisipaliteite in die Helderbergkom word probleme met
voorraadbestuur ondervind. Voorraadbestuur is belangrik omdat voorraad as kontant
beskou word. Dit is daarom noodsaaklik dat munisipaliteite voortdurend aan die opknapping
van bestaande stelsels van voorraadaankope en opberging, asook aan voorraadbeheer en
fasiliteite aandag sal skenk.
Die doel van voorraadbestuur is om te verseker dat die beskikbare voorraad voldoende is om
die plaaslike owerheid in staat te stelom funksies effektief uit te voer. Hierdie navorsing dui
daarop dat probleme wat ondervind word, verminder en selfs uitgeskakel sal kan word deur
toepassing van die JIT(Just-in-Time)-beginsel. Statistiek dui daarop dat die JIT-beginsel met
groot sukses binne die Helderberg Munisipaliteit toegepas sal kan word en ook bykans
R4.36m. beskikbaar kan stel vir alternatiewe aanwending.
Vir die Helderberg Administrasie kan JIT beteken dat oorbodige voorraad so geminimaliseer
word dat meestal voorraaditems met herbesteltye van ag weke in voorraad gehou hoef te
word.
* Helderberg Munisipaliteit is vanaf 5 Desember 2000 deel van die Munisipaliteit van Stad
Kaapstad en staan tans bekend as Helderberg Administrasie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52609 |
Date | 12 1900 |
Creators | Moelich, Gerrit Marius |
Contributors | Uys, F. M., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 74 pages : illustrations |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds