Return to search

Kollektiewe bedinging en beperkinge daarop in die openbare sektor

Summaries in English and Afrikaans / Text in Afrikaans / Staatsamptenare val sedert 1993 onder arbeidswetgewing wat vir kollektiewe
bedingingsregte voorsiening maak. Wat laasgenoemde regte aanbetref word, in
ooreenstemming met intemasionale reg, betoog dat die regte van
staatsamptenare meer beperk kan word as wat die geval in die privaatsektor is.
Ten spyte van argumente tot die teendeel word aangevoer dat staatsamptenare
'n noodsaaklike <liens aan die bree gemeenskap lewer wat veral met betrekking
tot die herontwikkeling en opbou van Suid-Afrika 'n belangrike sosioekonomiese
bydrae te lewer het. Die afwesigheid van die tradisionele
onderskeid tussen kapitaal en arbeid, werkplekf arums, ·sow el as onbeperkte
organiseringsregte sal produktiwiteit in die openbare sektor belnvloed.
Werkersdeelname in besluitneming in die openbare sektor kan verwesenlik
word sander om die omvangryke kollektiewe bedingingsregte soos vervat in
die Wet op Arbeidsverhoudinge, 66 van 1995 aan staatsamptenare te verleen. / Public servants have fallen under labour legislation that provides for collective
bargaining rights since 1993. It is argued that these rights of public servants, in
accordance with international law, may be limited to a greater extent than those
of employees in the private sector. Despite arguments to the contrary the
opinion is held that public servants deliver an important, essential service to the
broader public especially when it comes to their socio-economic contribution to
the redevelopment of South Africa. The absence of the traditional difference
between capital and labour, workplace forums, as well as unlimited
organisational rights will have an influence on productivity in the public sector.
Workers participation in decision making can be realised without granting
public servants the extensive collective bargaining rights as contained in the
Labour Relations Act, 66 of 1995. / Law / L.L.M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16858
Date11 1900
CreatorsGoosen, Hermanus Stefanus.
ContributorsLe Roux, P.A.K.
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (v, 37 leaves)

Page generated in 0.0019 seconds