Return to search

Assessing the viability of an on-line sports venture opportunity

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Online sport ventures seem promising and sure of success, if one considers reports on the
success of on-line sport ventures and the size of the market such a venture attracts. These
reports however, relate mostly to the United States and are based on a number of assumptions
which might not ring true in the South African environment. Further investigation is required
before committing resources to an Internet sport venture in South Africa. In this thesis the
viability of such a business venture in South Africa is tested according to a well-structured
model.
The literature study reflects investigation into some specific Internet Business Drivers as
identified, which can be related to sport in South Africa as well as investigation into typical
problems faced by Internet Business Ventures.
The Sports Information and Science Agency (1998) commissioned research to evaluate the
impact of sport on the South African economy. Eskom (2000) commissioned research to
analyse the lifestyle of South Africans in general. This useful information as well as other
research will also be analysed and discussed regarding relevance to an Internet Sport Venture.
The Venture Opportunity Screening Guide (Timmons, 1999: 117-156) provides a structured
model to evaluate the viability of business ventures taking all available aspects into account.
The model is based on a number of screening criteria used by venture capitalists,
entrepreneurs and investors to screen business ventures. This model will be used as the
foundation of this thesis to research a final conclusion on the viability of an Internet Sport
Venture in South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit lyk asof Internet Sport ondernemings baie potensiaal het. Dit lyk asof die meeste verslae
wat handel oor sulke ondernemings verwys na suksesse in Amerika. Die gevolgtrekkings
gemaak geld nie noodwendig vir Suid Afrika nie. Verdere ondersoeke is noodsaaklik voordat
die navorsing as toepaslik tot die Suid Afrikaanse milieu geïdentifiseer kan word. Die
lewensvatbaarheid van 'n soortgelyke onderneming in Suid Afrika word in hierdie tesis
ondersoek deur middel van 'n goed gestruktureerde model.
Die literatuurstudie som navorsing in verband met spesifieke toonaangewende Internet
ondernemings op, wat van toepassing is op die Suid Afrikaanse situasie. Tipiese probleme
ondervind deur Internet ondernemings word ook bespreek.
Navorsing in verband met die uitwerking van sport op die Suid-Afrikaanse ekonomie is
aangevra deur Die Sport Informasie en Wetenskap Agentskap (1998). Navorsing aangaande
die lewenstyl van Suid-Afrikaners is ook aangevra deur Eskom (2000). Data van hierdie en
soortgelyke navorsing word geanaliseer en bespreek om die impak daarvan op 'n Suid
Afrikaanse Internet Sport Onderneming te ondersoek.
Die "Venture Opportunity Screening Guide" (Timmons, 1999: 117-156) verskaf 'n
gestruktureerde model om die potensiaal van besigheids-geleenthede te ondersoek. Die model
is gebaseer op die evaluerings-kriteria wat gebruik word deur finansiers, entrepeneurs, en
beleggers om die potensiaal van geleenthede te ondersoek. Die model sal dien as basis van die
ondersoek in hierdie tesis waarvan 'n finale slotsom in verband met die potensiaal van
sodanige onderneming gemaak kan word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52140
Date12 1900
CreatorsBosch, Christiaan
ContributorsDe Coning, T., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format154 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds