Return to search

Die monargale tydvak in die geskiedenis van Israel

Text in Afrikaans / Hierdie verhandeling dek oor die algemeen die groter geheel van die Monargale

Tydvak in die geskiedenis van Israel en Juda. Daar word egter meer spesifiek gefokus

op die koningskap van Josia, `n merkwaardige koning van Juda, en sy godsdienstige

hervormings wat van stapel gestuur is na aanleiding van die vonds van die wetboek in

die Tempel. Die verhaal van Josia word geskets teen die agtergrond van die politieke

klimaat in die antieke Nabye Ooste voor- en tydens sy koningskap. Aandag word dus

gegee aan ander nasies en die invloed wat hulle op Juda gehad het. Daar word ook

gekyk na daardie profete wat moontlik `n invloed op Josia kon gehad het, hetsy

profete wat aktief was tydens sy koningskap of in die jare onmiddellik daarvoor.

Laastens word ook na die Deuteronomistiese Geskiedenis gekyk ten einde die

moontlike verband daarvan met Josia en sy hervormings te bepaal / This dissertation covers, in generaL the topic of the Monarchial Period in the history
of Israel. More specific attention is given to Josiah. a remarkable king of Judah, and
his program of religious refonn, that was set in motion with the discovery of the Book
of the Law in the Temple. The story of Josiah is told against the background of the
political climate in the ancient Near East prior to and also during Josiah's reign. Other
nations and their influence on Judah is carefully considered in this regard. Attention is
also given to those prophets that could possibly have influenced Josiah. Some of these
prophets were active during Josiah's reign and others in the years preceding his reign.
Lastly the Deuteronomistic History is considered to determine the possible links to
Josiah and his refonn program / Biblical and Ancient Studies / M.Th. (Old Testament)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1507
Date08 1900
CreatorsTheron, Jacques
ContributorsSpangenberg, I. J. J. (Izak J. J.)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (71 leaves.)

Page generated in 0.0028 seconds