Return to search

Understanding plant resource use by the ≠Khomani Bushmen of the southern Kalahari

Thesis (MScConEcol (Conservation Ecology and Entomology))--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Previously, conservation activities were mainly focussed upon the establishment of protected
areas that safeguarded and shielded the natural world from misuse, often resulting in the forced
removal of indigenous communities. In South Africa, the ≠Khomani Bushmen, were one such
group forcibly evicted from their homelands. Today, the community has regained access to their
ancestral lands in the form of a land claim, settled in 1999, that awarded the community land rights
in the form of six farms and land use rights within the now Kgalagadi Transfrontier Park (KTP).
This gave them the right to use and manage their property falling within the park together with the
conservation authority responsible for the Park, South African National Parks (SANParks).
This study aims to improve our understanding of the use of resources by the ≠Khomani
Bushmen. By obtaining insight on resource use and how knowledge of this use is transferred and
shared, information on how to better involve and integrate the community in management
processes is generated. The study identified the most important plants currently used within the
≠Khomani community and assessed this use. Additionally, social network analysis (SNA) was
used to investigate how the social network structure depicts the distribution of knowledge which
affects the community’s ability to manage their natural plant resources effectively. In an
ethnobotanical survey, over 90 individuals were interviewed, using semi-structured interviews, on
the farms awarded to the community. In total, 59 plant species from 28 families were found to be
in use. Medicinal plants were most frequently cited (60%), with edible plants comprising a further
20%. Data was also collected on social relations surrounding the acquisition, generation and
transfer of plant use knowledge. The knowledge networks all depict isolated individuals on the
periphery and a few individuals loosely connected to central structures.
This study demonstrates that wild plant use remains an important practice for the ≠Khomani
people, primarily for medicinal purposes. It serves as baseline data on plant resources being used
by the community and adds to our understanding of how traditional knowledge is being transmitted.
The insight provided by SNA depicts the current distribution of knowledge and should be used by
the community, as supported by network weavers and SANParks, to achieve their joint
management goals. Network weaving can potentially counteract ecologically unsustainable
practices, promoting collaboration and the transfer of traditional ecological knowledge. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Voorheen was bewaringsaktiwiteite meestal gefokus op die vestiging van beskermde areas
wat die natuurlike wêreld beveilig en beskerm het van misbruik wat dikwels die gevolg was van die
geforseerde verwydering van inheemse gemeenskappe. In Suid-Afrika was die ≠Khomani
Boesman groep een van die sodanige groepe wat op ʼn indrukwekkende manier van hulle tuislande
uitgesit is. Vandag het die gemeenskap weer toegang gekry tot die land van hulle voorvaders in
die indiening van ʼn grond eis wat in 1999 vasgestel is, en wat die gemeenskap grond regte
toegeken het in die vorm van ses plase en grond regtelike gebruik binne die sogenoemde
Kgalagadi Transfrontier Park (KTP). Dit het hulle die reg gegee tot die gebruik en bestuur van
hulle eiendom wat binne die park val saam met die bewaringsowerhede wat verantwoordelik is vir
die Park, Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParks). Die doel van hierdie studie is om ons
begrip te verbeter van die gebruik van hulpbronne deur die ≠Khomani Boesman. Met die
verkryging van insig oor hulpbron gebruik en hoe die kennis van hierdie gebruik oorgedra en
gedeel word, is inligting oor hoe om ʼn beter betrekking en integrering van die gemeenskap in die
bestuursprosesse gegenereer. Die studie het die belangrikste plante geïdentifiseer wat tans
gebruik word binne die ≠Khomani gemeenskap met die doel om die gebruik van hierdie plante te
assesseer. Sosiale netwerkanalise (SNA) is addisioneel gebruik om ondersoek in te stel oor hoe
sosiale netwerk struktuur die verspreiding van kennis uitbeeld wat die gemeenskap se vermoë om
hulle natuurlike plant hulpbronne effektief te bestuur affekteer. In ʼn etnobotaniese opname, was
oor 90 individuele ondervra op die plase wat aan die gemeenskap toegeken was, met die gebruik
van semi-gestruktureerde onderhoude. Dit is gevind dat in totaal 59 plant spesies uit 28 families
gebruik word. Medisinale plante was meer dikwels aangehaal (60%) met eetbare plante
bestaande uit 20%. Data was ook versamel oor sosiale verwantskappe omringende die
verkryging, generering en oordra van kennis in die gebruik van plante. Hierdie netwerk van kennis
word alles uitgebeeld in geïsoleerde individue op die periferie en ʼn paar individue wat losweg
verbonde is tot sentrale strukture. Hierdie studie identifiseer dat die gebruik van wildeplante ʼn
belangrike praktyk bly vir die ≠Khomani mense, hoofsaaklik vir medisinale doeleindes. Dit dien as
basis inligting van plant hulpbronne wat tans gebruik word deur die gemeenskap en wat by ons
begrip gevoeg word oor hoe tradisionele kennis oorgedra word. Die insig wat deur SNA voorsien
word beeld die huidige verspreiding van kennis uit, wat deur die gemeenskap gebruik moet word,
as ondersteuning van “network weavers” en SANParks om hulle gesamentlike bestuur doelwitte te
bereik. “Network weavers” kan potensieel ekologiese onvolhoubare praktyke teenwerk, wat die
samewerking en die oordra van tradisionele ekologiese kennis bevorder.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6637
Date03 1900
CreatorsMannetti, Lelani
ContributorsKnight, Andrew T., Esler, Karen J., University of Stellenbosch. Faculty of AgriSciences. Dept. of Conservation Ecology and Entomology.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format177 p. : ill., maps
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0033 seconds