Return to search

An analysis of the current nature, status and relevance of data mining tools to enable organizational learning

Thesis (MComm)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The use of technological tools has developed rapidly over the past decade or two. As
one of the areas of business technology, Data Mining has been receiving substantial
attention, and thus the study defined the scope and framework for the application of
data mining in the first place.
Because of the wide area of application of data mining, an overview and comparative
analysis was given of the specific data mining tools available to the knowledge
worker.
For the purposes ofthe study, and because the goals of data mining involve
knowledge extraction, the concept of organizational learning was analysed. The
factors needed to facilitate this learning process were also taken into consideration,
with a view towards enabling the process through their improved availability.
Actual enablement of the learning process, through the improved factor availability
described above, was analysed through the use of each specific tool reviewed.
The salient conclusion of this study was that data mining tools, applied correctly, and
within the correct framework and infrastructure, can enable the organizational
learning process on several levels. Because of the complexity of the learning process,
it was found that there are several factors to consider when implementing a data
mining strategy.
Recommendations were offered for the improved enablement of the organizational
learning process, through establishing more comprehensive technology plans, creating
learning environments, and promoting transparency and accountability. Finally,
suggestions were made for further research on the competitive application of data
mining strategies. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die gebruik van tegnologiese hulpmiddels het gedurende die afgelope dekade of twee
snel toegeneem. As een afdeling van ondernemings tegnologie, is daar aansienlike
belangstelling in 'Data Mining' (die myn van data), en dus het die studie eers die
omvang en raamwerk van 'Data Mining' gedefinieer.
As gevolg van die wye toepassingsveld van 'Data Mining', is daar 'n oorsig en
vergelykende analise gegee van die spesifieke 'Data Mining' hulpmiddels tot
beskikking van die kennis werker.
Vir die doel van die studie, en omdat die doelwitte van 'Data Mining' kennisonttrekking
behels, is die konsep van organisatoriese leer geanaliseer. Die faktore
benodig om hierdie leerproses te fasiliteer is ook in berekening gebring, met die
mikpunt om die proses in staat te stel deur verbeterde beskikbaarheid van hierdie
faktore.
Werklike instaatstelling van die leerproses, deur die verbeterde faktor beskikbaarheid
hierbo beskryf, is geanaliseer deur 'n oorsig van die gebruik van elke spesifieke
hulpmiddel.
Die gevolgtrekking van hierdie studie was dat 'Data Mining' hulpmiddels, indien
korrek toegepas, binne die korrekte raamwerk en infrastruktuur, die organisatoriese
leerproses op verskeie vlakke in staat kan stel. As gevolg van die ingewikkeldheid van
die leerproses, is gevind dat daar verskeie faktore is wat in ag geneem moet word
wanneer 'n 'Data Mining' strategie geïmplementeer word.
Aanbevelings is gemaak vir die verbeterde instaatstelling van die organisatoriese
leerproses, deur die daarstelling van meer omvattende tegnologie planne, die skep van
leer-vriendelike omgewings, en die bevordering van deursigtigheid en rekenskap. In
die laaste plek is daar voorstelle gemaak vir verdere navorsing oor die kompeterende
toepassing van 'Data Mining' strategieë.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52659
Date12 1900
CreatorsHattingh, Martin
ContributorsLeibold, M., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Dept. of Business Management.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format110 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds