Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This study describes a process used to determine critical success factors that are felt to be
predictive of timely completion of projects within Kumba Resources. A comprehensive
literature review and the knowledge of full time line and project managers who have had
experience with projects were used to generate critical success factors that was felt to be
crucial to timely completion of projects within Kumba Resources. Eleven items were
discovered within Kumba Resources that relate well to the available literature on the subject.
These were the personal skills of the project manager, project management skills, overly
optimistic estimates to obtain project approval, organisational culture, vague and conflicting
scope definition, no proper project planning, project control and visibility, no proper risk
management communication management not up to standard, changes to orders and contracts
took longer than planned and delays caused by poor project integration.
In addition, these eleven items have been reduced to six factors with the use of factor analysis.
The six factors found were (1) Organisational culture, (2) Technology management, (3)
Contract management, (4) Autocratic behaviour, (5) Project design and development and (6)
Role clarification. Of these six factors, only technology management proofed to be well
managed within Kumba Resources. This study has provided the basis for developing an
intervention through which the performance on project management within Kumba Resources
will be improved. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie beskryf die proses wat gevolg is om die kritieke suksesfaktore vir tydige
voltooiïng van projekte binne Kumba Resources uit te lig. 'n Omvattende literatuurstudie en
die kennis van voltydse projekbestuurders en lynbestuurders, wat ondervinding in
projekbestuur het, is gebruik om die vraelys saam te stel. Hieruit is die kritieke suksesfaktore
vir tydige voltooiïng van projekte binne Kumba Resources geïdentifiseer. Elf items het na
vore gekom uit die studie wat baie goed vergelyk met die literatuur beskikbaar. Die elf items
gevind in Kumba Resources is die persoonlike vaardighede van die projekbestuurder, die
projekbestuur vaardighede van die projekbestuurder, oor optimistiese beramings om
projekgoedkeuring te verkry, organisasie kultuur, 'n vaag of swak definisie van die omvang
wat die projek behels, geen ordentlike risiko analises word gedoen, die bestuur van
kommunikasie is nie op standaard nie, veranderings aan kontrakte en bestellings neem langer
as beplan en vertragings word veroorsaak deur swak bestuur van projekintegrasie.
Hierdie elf items is daarna saamgevoeg in ses faktore deur gebruik te maak van faktoranalise.
Die ses faktore wat gevind is, is (1) Organisasie kultuur, (2) Tegnologie bestuur, (3) Kontrak
bestuur, (4) Outokratiese gedrag, (5) Projek ontwerp en ontwikkeling en (6) Roluitklaring.
Van die ses faktore blyk dit dat slegs tegnologie bestuur baie goed gedoen word binne Kumba
Resources. Hierdie studie verskaf dus die basis en motivering vir die ontwikkeling van 'n
interfensie om die prestasie in terme van projekbestuur binne Kumba Resources te verbeter.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52146 |
Date | 12 1900 |
Creators | Hartmann, M. J. |
Contributors | Brown, C. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 117 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds