Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: This study examines data from advice-giving in Tshivenda relating to pragmatic theorist's
argument that every human interaction, to a large extent carries with it an element of
threatening to one or both participant's face. The speech act of politeness has been identified
as one of the most effective speech acts to be employed in giving as well as soliciting advice.
Every speech acts is influenced by contextual, cultural and many other background factors
associated to age, gender and rank which contribute towards how a speech is composed.
The issues relating to the theory of politeness prompted this study on the extent to which
politeness plays a role in giving advice in an educational context of Tshivenda speaking
learners. The study has employed Brown and Levinson's theory of politeness as a universal
phenomenon against the findings of my data, in that universality of these theorists does not
quite fit with this study.
In this study, politeness in Tshivenda school context has demonstrated that it has been
employed as a strategy for encoding distance between speaker and the solicitor. The purpose
of advising teachers and students through politeness behavior is to mitigate face and to
create a favourable context anticipated by the solicitor. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek data van adviesgewing in Tshivenda in verband tot die pragmatiekteoretikus
se argument dat elke menslike interaksie tot 'n groot mate daarmee saamdra 'n
element van bedreiging vir een of beide deelnemers se gesig ('face'). Die spraakhandeling
van beleefdheid is geïdentifiseer as een van die mees effektiewe spraakhandelinge wat
gebruik word in die gee en vra van advies. Elke spraakhandeling word beïnvloed deur
kontekstuele kulturele en talle ander agtergrondfaktore wat verband hou met ouderdom,
gender, en rang, wat bydra tot die kernposisie van die spraakhandeling. Die vraagstukke
rakende die teorie van beleefdheid het hierdie studie gemotiveer, wat handelaar die mate
waartoe beleefdheid 'n rol speel in adviesgewing in Tshivenda in opvoedkundige kontekste
deur leerders. Die studie het Brown en Levinson se teorie van beleefdheid aangewend en geevalueer
teenoor die bevindinge van die data van Tshivenda. Daar is bevind dat die
universaliteits-aansprake van Brown en Levinson nie volledig strook met die data uit
Tshivenda nie.
In hierdie studie, het beleefdheid in Tshivenda in skoolkontekste gedemonstreer dat dit
ingespan word om afstand te kodeer tussen spreker en hoorder. Die doel van adviesgewing
aan onderwysers en leerders deur beleefdheidsgedrag is om gesig te verminder en om 'n
gunstige konteks te skep, soos geantisipeer deur die adviesvraer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50526 |
Date | 03 1900 |
Creators | Raliphaswa, Samuel Nndanduleni |
Contributors | Dlali, M., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 147 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0147 seconds