Return to search

Control of mergers between newspaper enterprises under South African and German competition law

Thesis (LLM)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis compares South African and German Competition Law. The focus is the control
of mergers between newspaper enterprises. It has to be asked whether special rules
should apply to transactions in this field, considering the importance of an unconcentrated,
competitive press from an economic and political point of view. It will be shown that South
African and German Competition Law are similar in many respects. Both legal systems
follow a flexible, primarily economic approach to the consideration of proposed transactions,
taking into account a plurality of factors to determine potential detrimental effects of
mergers on competition. Moreover, pro-competitive gains and public interest issues are
recognised under South African and German law. When it comes to the control of mergers
between newspaper enterprises, though, the two legal systems diverge. Only under German
Competition Law, are there specific provisions for press mergers. In view of a recently
proposed amendment of the German Competition Law, the appropriate form of regulation
that is likely to guarantee a free press, will be investigated. It will also be analysed,
whether there is a specific need for press regulation in the South African context. Even
though there are no special provisions under South African Competition Law, the South
African Constitution leaves space for a broader understanding of the freedom of the press.
Hence, it will be examined if the South African Constitution obliges the state to enact particular
laws to protect press-plurality. Moreover, it will be analysed if the South African
Competition Act should be interpreted in a manner that would promote plurality of the
press. In the view of the eminent role of the press for a democratic society, it will be argued
in this thesis, that there is a particular need for media regulation. Notably the significant
levels of concentration in both German and South African press markets raise concerns
as regards the protection of a free and pluralistic press. It will be shown that there
are different foreign approaches to maintaining and promoting freedom of the press and it
will be suggested that South Africa recognises a need for more press-specific regulation in
the future. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling vergelyk Suid-Afrikaanse en Duitse mededingingsreg. Dit is gefokus
op beheer oor persondernemings. Die vraag word gevra of spesiale reëls van toepassing
behoort te wees op transaksies in hierdie sektor, indien die politieke en ekonomiese
belang van 'n ongekonsentreerde en mededingende pers in ag geneem word. Dit word
uitgewys dat Suid-Afrikaanse en Duitse mededingsreg in vele opsigte soortgelyk is, wat
die regulering van samesmeltings betref. Beide regsstelsels volg 'n buigsame, hoofsaaklik
ekonomiese benadering tot die oorweging van 'n transaksie. Beide neem 'n veelheid van
faktore in ag om te bepaal of 'n transaksie moontlik negatiewe gevolge vir mededinging
het. Verder word pro-mededingende en publieke belangsaspekte in beide die Suid-
Afrikaanse en Duitse reg in ag geneem. In die geval van 'n samesmelting tussen
koerantondernemings verskil die twee sisteme egter. Die Duitse reg het spesiale reëls vir
samesmelting van sulke ondernemings. In die lig van wysigings wat onlangs aan die
Duitse mededingsreg voorgestel is, word geskikte vlakke van regulering van die pers, wat
nodig is om 'n vrye pers te waarborg, ondersoek. Aandag word geskenk aan die vraag of
daar'n behoefte is aan regulering van die pers in die Suid-Afrikaanse omgewing. Alhoewel
die Suid-Afrikaanse Grondwet nie spesiaal daarvoor voorsiening maak nie, laat die
Grondwet plek vir 'n wyer begrip van persvryeid. Dus word vasgestelof daar 'n plig op die
staat is om wetgewing in te voer wat die staat dwing om perspluralisme te beskerm.
Verder, word bepaal of die Suid-Afrikaanse Mededingingswet op so 'n wyse interpreteer
kan word dat dit perspluralisme sal bevorder. In die lig van die sentrale rol vir 'n vrye pers
in 'n demokratiese samelewing, word geargumenteer dat, daar 'n spesiale behoefte aan
reguleringvan die media is. Die hoë vlakke van konsentrasie in beide die Duitse en Suid-
Afrikaanse persmarkte skep besorgheid oor die beskerming van 'n vrye en pluralistiese
pers in hierdie lande. Dit word aangetoon dat daar verskillende benaderings tot die
beskerming en bevordering van 'n vrye pers in ander lande is en daar word voorgestel dat
Suid-Afrika 'n behoefte aan meer spesifieke reëls vir regulering van die pers erken.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50303
Date12 1900
CreatorsJanka, Sebastian Felix
ContributorsSutherland, Philip., Stellenbosch University. Faculty of Law. Dept. of Mercantile Law
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxvi, 211 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds