Return to search

Kwaliteitsbestuur van die toetsvlieg- en ontwikkelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag / Quality management of the test flight and development centre in the South African Air Force

Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die studie is ondemeem om empiries vas te stel wat die aard en omvang van Totale
Kwaliteitbestuur as 'n interne organisatoriese reeling vir personeel in die Toetsvliegen
Ontwil<kelingsentrum in die Suid-Afrikaanse Lugmag is en om terselfdertyd te
bepaal of die gesindheid van die personeel van die Toetsvlieg- en
Ontwikkelingsentrum jeens Totale Kwaliteitbestuur positief is en of hulle van mening
is dat die toepassing van Totale Kwaliteitbestuur vir hulle aanvaarbaar is.
Ondersteunend tot die empiriese ondersoek is ook 'n teoretiese studie gedoen om
Totale Kwaliteitbestuur binne die konteks van die organisasieteorie te beskryf, om 'n
toepaslike definisie vir Totale KwaHteitbestuur vir hierdie stuc:tie te bepaal en om die
Totale Kwaliteitbestuursdimensies vanuit die literatuur te bestudeer en die dimensies
in 'n model te integreer wat gebruik kan word om verbeterde werkverrigting by die
Toetsvlieg- en Ontwikkelingsentrum te bepaal. Daar is ook aandag gegee aan die
proses van Totale Kwaliteitbestuur en organisatoriese reelings vir die vestiging
daarvan in die Toetsvlieg- en Ontwikkelingsentrum om sodoende die konteks van die
studie te beklemtoon. / The study was to determine empirically the nature and extent of Total Quality
Management as an internal organisational arrangement for personnel at the Test
Flight and Development Centre in the South African Air Force, while at the same time
determining whether the attitude of the personnel of the Test Flight and Development
Centre found the application of Total Quality Management positive and acceptable.
A theoretical study was done in support of the empirical study to describe Total
Quality Management within the context of the organisational theory, to find an
appropriate definition for Total Quality Management for this study, to study Total
Quality Management dimensions from the literature, and to integrate these
dimensions into a model that can be used to determine improved performance at the
Test Flight and Development Centre. The process used for the implementation of
Total Quality Management at the Test Flight and Development Centre were also
studied. / Public Administration / M. Admin. (Public Administration)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/916
Date09 1900
CreatorsOschman, Jacobus Johannes
ContributorsStröh, E. C., Auriacombe, C. J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish, Afrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0029 seconds