Dissertation (PhD)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Since the late 1940s, South Africa and South Korea were ruled by authoritarian
governments, which oppressed the people’s freedom and rights. The governments
created the deeply divided societies that resulted in racism in South Africa and
regionalism in South Korea. These similarities may have played a major role in
allowing Nelson Mandela and Kim Dae-jung to develop strong emotional bonds with
their followers and to articulate their visions for the future.
The two leaders, Nelson Mandela and Kim Dae-jung, fought for freedom and human
rights against the apartheid government in South Africa and military dictatorial
government in South Korea. During these processes of democratisation, the two leaders
displayed common transformational and social learning leadership styles and presented
their visions of the end of the authoritarian regimes and the establishment of democracy;
shared these visions with the people and encouraged and mobilised them in struggling
together against authoritarian government.
Subsequently, the two leaders’ transformational and social learning leadership styles
provide a successful role model to countries in which there are conflicts between the
constituents of the society, as in East Asia, Sub-Saharan Africa and Middle East; a
desire for transformation towards democracy by the people, and where countries are
confronted with new challenges. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Beide Suid-Afrika en Suid-Korea was sedert die laat 1940’s onder die bewind van
outoritêre regerings met gepaardgaande onderdrukking van die mense se vryhede en
regte. Dié regerings het diep-verdeelde gemeenskappe daar gestel wat in Suid-Afrika op
rassisme en in Suid-Korea op regionalisme uitgeloop het. Hierdie ooreenkomste mag
grootliks daartoe bygedra het dat beide Nelosn Mandela en Kim Dae-jung sterk
emosionele verbintenisse met hul volgelinge kon ontwikkel en hul toekomsvisies kon
artikuleer.
Die twee leiers, Nelson Mandela en Kim Dae-jung, het onderskeidelik teen die
apartheidsregering in Suid-Afrika en die militêre diktatuur in Suid-Korea geveg vir
vryheid en menseregte. Gedurende hierdie demokratiseringsprosesse het die twee leiers
gemeenskaplike transformasie en sosiale leer leierskapstyle openbaar, hulle visies oor
die beëindiging van outoritêre regimes en die vestiging van demokrasie bekend gemaak
en die mense aangemoedig tot en gemobiliseer vir strydvoering teen die outoritêre
regerings.
Gevolglik verskaf hierdie twee leiers se transformasie en sosiale leer leierskapstyle ‘n
geslaagde rolmodel vir alle lande waar daar konflik binne gemeenskappe bestaan, soos
in Oos-Asië, Suid-Sahara Afrika asook die Midde-Ooste; lande waar die mense smag na
transformasie tot demokrasie en lande wat hulleself met nuwe uitdagings gekonfronteer
vind.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16058 |
Date | 12 1900 |
Creators | Jeong, Young-Yun |
Contributors | Schwella, Erwin, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Management and Planning. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 6, vii, 190 leaves : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0017 seconds