Return to search

Die rol van leerstyle in aanvangsleesontwikkeling by graad 2-leerders: 'n gevallestudie

Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: The main objective of this study was to determine the effects of an intervention
programme on the reading levels of ten grade two learners. A case study was used as
research method.
The research group of five boys and five girls between the ages of 7 and 8 years were
Grade 2 learners at a Boland primary school. These learners did not meet the
Assessment Standards for reading and looking (LO3: 3, 4)
The research process consisted of a pre evaluation phase, the intervention and a post
evaluation phase. The learner’s reading levels were determined during the evaluation
phases. The observation during the intervention was coded and recorded.
The group was taught during a period of 10 weeks, 3 times a week for 30 minutes at a
time. Ananlysis of data showed improvement of reading levels with regards to fluency,
speed, accuracy analysis and self correction.
The study thus shows that the intervention was effective for improving reading levels. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoofdoel van die studie was om die invloed van ‘n intervensie op tien graad 2-
leerders se leespeil te bepaal. ‘n Gevallestudie is as navorsingsmetode gebruik.
Die navorsingsgroep, bestaande uit vyf seuns en vyf dogters tussen sewe en agt jaar
oud, was almal in graad 2 aan ‘n Bolandse laerskool. Die leerders het nie voldoen aan
die Nasionale Assesseringstandaarde vir lees en kyk (LU3: 3.4) nie.
Die navorsing het uit twee evalueringsfases en ‘n intervensieprogram bestaan. Tydens
die evalueringsfases is die leespeil van die leerders voor en na die intervensie bepaal.
Tydens die intervensie is waarneming gedoen en met behulp van ‘n koderingstelsel
aangeteken.
Die navorsingsgroep is oor ‘n periode van tien weke drie keer per week vir 30 minute
aan ‘n program blootgestel. Die data-analise het ‘n verbetering getoon ten opsigte van
vlotheid, spoed, akkuraatheid, analise en selfkorrigering.
Die studie het dus aangetoon dat die intervensie die leespeil van die tien leerders
verbeter het.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20315
Date03 1900
CreatorsWilliams, Anna J M
ContributorsMenkveld, H, Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format104 p. : ill., some col.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds