Return to search

A municipal structure for the KOSH area

Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: South African local government is undergoing a critical process of transformation and
restructuring. New structures, institutions and systems which are being established change local
government to accomplish the developmental objectives of the society, improve service delivery
and ensure optimum governance. The study is aimed at investigating and examining the type of
municipal structure that has the capacity to achieve the objectives of local government. In this
regard, the status quo of municipalities in the KOSH (Klerksdorp, Orkney, Stilfontein and
Hartebeesfontein) area, a metropolitan municipality without sub-councils and an amalgamated
Category B Municipality operating in the area of jurisdiction of Category C Municipality is
explored and critically examined.
The hypothetical statement namely that the KOSH area requires a restructured, rekindled and
revitalised municipal structure and the amalgamation of unviable municipalities into a larger
jurisdiction to sustain development, are tested. A review of new structures and systems of local
government in South Africa is made. In this regard the legal framework and context of the
municipal demarcation process, structures and systems is of paramount importance. A critical
analysis of all municipalities in the KOSH area including the Southern District Council in
relation to their political and administrative components is made. The background and profile
of each town and city in the KOSH area is also given. This encapsulates the historical
background of the area, its economy and socio-demographic profile.
In the final analysis the study highlights the positive and negative effects of amalgamated
municipalities whether Category A or B Municipalities. The study concludes that the KOSH
area lends itself to the establishment of an amalgamated Category B Municipality operating
within the jurisdiction of a Category C Municipality. The study also concludes that it is possible
and viable to de-establish the present separate local authorities and create a viable amalgamated
Category B Municipal structure that will improve service delivery and provide optimum
governance for the KOSH area. Specific recommendations in respect of the development of the
KOSH area are made. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid Afrikaanse plaaslike regering ondergaan 'n kritieke proses van transformasie en
herstrukturering. Nuwe strukture, instellings en sisteme wat geskep word verander plaaslike
regering ten einde die ontwikkelingsoogmerke van die gemeenskap te bereik, dienslewering te
verbeter en om optimum regering daar te stel. Die studie is gemik op die ondersoek en ontleding
van die soort munisipale strukture wat in staat is om die bogemelde oogmerke te bereik. In
hierdie verband, word die status quo van munisipaliteite in die KOSH (Klersksdorp, Orkney,
Stilfontein and Hartebeesfontein) gebied, 'n metropolitaanse munisipaliteit sonder sub-rade, en
'n geamalgemeerde kategorie B munisipaliteit wat in die jurisdiksionele gebied van 'n kategorie
C munisipaliteite funksioneel ondersoek en krities ontleed.
Die hipotese naamlik dat die KOSH gebied 'n gestruktureerde, munisipale struktuur benodig
sowel as die amalgamering van nie-lewensvatbare munisipaliteite in 'n groter jurisdiksie om
ontwikkeling te handhaaf, word ondersoek. 'n Oorsig word gegee van die nuwe strukture en
sisteme van plaaslike regering in Suid Afrika. In hierdie vervand is die regsraamwerk en die
konteks van die munisipale afbakeningsproses, strukture en sisteme van kardinale belang. 'n
Kritiese ontleding van al die munisipaliteite in die KOSH gebied, insluitende die Suidelike
Distriksraad, uitsluitende hul politieke en administratiewe samestelling, is gemaak. Die
agtergrond en die profiel van elke dorp en stad in die KOSH gebied work ook weergegee. Dit
sluit in die geskiedkundige agtergrond van die gebied, asook die gebied se ekonomie en sosiodemografiese
profiel.
In die finale ontleding beklemtoon die studie die voor-en nadele van geamalgameerde
munisipaliteite, ongeag of hulle kategorie A of B munisipaliteite is. Die studie toon aan dat die
KOSH gebied homself leen tot die skepping van 'n ge-amalgameerde kategorie B munisipaliteit
wat binne die jurisdiksie van 'n kategorie C munisipaliteit opereer. Die studie het ook aangetoon
dat dit moontlik en haalbaar is om die bestaande aparte plaaslike owerhede te hervestig en 'n
haalbaar kategorie B munisipale struktuur daar te stel wat dienslewering sal bevorder en optimum
regering vir die KOSH gebied daar sal stel. Spesifieke aanbevelings word gemaak met
betrekking tot die ontwikkeling van die KOSH gebied.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51581
Date12 1900
CreatorsDodovu, Thamsanqa Simon
ContributorsVan Rooyen, A., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format69 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds