Theses (MBA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The municipal elections of 5 December 2000 ushered in the final phase in the
transformation of local government in South Africa. Legislation and directives
from national government require that municipalities operate within a context of a
strategic framework. This strategic framework, or Integrated Development Plan,
determines how a municipality in an integrated practical approach, implement its
legislative mandates obtained from the Constitution of the Republic of South
Africa, 1996 the Local Government: Municipal Structures Act, 1998 and other
legislation. In the past municipalities were characterized by operating within
strong functional divisions or departments. It was inevitable that service delivery,
career development and performance management developed within the context
of functional isolation. However, the solutions to many of the socio-economic
problems which face municipalities require that it have to be dealt with in a multi
disciplinary manner.
Based on the legislative framework in which municipalities operate, as well as
the directives from national government, the study concluded that Eden District
Municipality is obliged to reconsider its present operational methodologies.
Based on a literature study of organisational structures and the introduction of
project management within organisations, a number of recommendations are
formulated to assist Eden District Municipality in the implementation of project
management as strategic objective. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Transformasie van plaaslike regering in Suid-Afrika het sy finale beslag
gevind na die munisipale verkiesings van 5 Desember 2000. Wetgewing en
voorskrifte van die nasionale regering vereis tans dat munisipale owerhede
sal opereer binne die konteks van 'n strategiese raamwerk. Sodanige
raamwerk, of Geïntegreerde Ontwikkelingsplan, bepaal die wyse waarop 'n
munisipaliteit op 'n geïntegreerde wyse praktiese beslag moet gee aan die
funksionale mandate soos ontleen uit die Grondwet van die Republiek van
Suid-Afrika, 1996, Plaaslike Regering: Munisipale Strukturewet, 1998 en
ander wetgewing. Munisipaliteite in Suid-Afrika is egter in die verlede
gekenmerk deur departementalisering streng binne funksionele konteks.
Gevolglik het dienslewering, loopbaanontwikkeling en prestasiemeting
onvermydelik ook in 'n patroon van funksionele isolasie ontwikkel. Die sosio
ekonomiese -eise wat munisipaliteite tans die hoof moet bied, kan egter
beswaarlik binne 'n enkel dimensionele funksionele benadering hanteer word.
Gegrond op die vereistes van die wetgewende raamwerk wat plaaslike
regering in Suid-Afrika reguleer, sowel as die voorskrifte van die nasionale
regering, word in die studie bevind dat dit onafwendbaar vir Eden
Distriksmunisipaliteit is om sy bestaande operasionele metodologië in
heroorweging te neem. Op grond van 'n literatuurstudie van
organisasiestrukture en die toepassing van projekbestuur in organisasies,
word bepaalde voorstelle aan die Eden Distriksmunisipaliteit geformuleer om
projekbestuur as strategiese oogmerk te implementeer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53432 |
Date | 12 1900 |
Creators | Botha, Marthinus Christoffel |
Contributors | Brown, C. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 93 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.003 seconds