Return to search

Development of a multi-criteria assessment tool to choose between housing systems for the low cost housing market

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: It is well known that South Africa has a major housing backlog and that the population is
growing every year. Consequently, more people are left homeless, without the finances to
acquire a minimum standard house. The official backlog in 2012 was defined as 2.1 million
units, of which 1.1 million households lived in informal settlements in South Africa.
The purpose of this study is to develop a multi-criteria assessment tool that will help a
developer to choose between housing systems that can be used in low cost housing
developments. Essentially, the tool will aid a developer to allocate funding more appropriately
and effectively to develop sustainable communities.
The research followed a procedure of identifying challenges experienced in the low cost
housing industry, identifying the important factors to consider when assessing low cost
housing systems and finally selecting a multi-criteria decision-making model to select a
system. The important factors that need to be considered for this study were gathered from
literature and industry experience through using the interviewing technique for data
collection. The factors identified will be assessed using the multi-criteria decision-making
model, called the Evidential Reasoning Approach.
This study focuses on housing systems as a whole. Specific attention is given to walling
systems, but not to other elements such as the foundations and roofs. The primary factors
identified are cost, time, quality, environmental performance, density, alteration capability,
resource availability and additional features. These factors were then used to develop a userfriendly
assessment tool for choosing between housing systems for the low cost housing
market. In conclusion this assessment tool will be available to public and private role players who
intend to develop a low cost housing settlement. However, this assessment tool has some
imperfections. These are discussed at the end of this study and show how they influence this
model. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit is algemeen bekend dat Suid-Afrika „n groot behuisings agterstand het en dat die
bevolking jaarlikse groei. Die amptelike behuisings agterstand in 2012 was gedefinieer as 2.1
miljoen eenhede, waarvan meer as 1.1 miljoen van hierdie huishoudings in informele
nedersettings in Suid-Afrika geleë is.
Die doel van hierdie studie is dus om „n mulit-kriteria assesserings instrument te ontwikkel
wat „n ontwikkelaar sal help om tussen behuisings sisteme te kies, wat vir lae koste behuising
ontwikkelings gebruik kan word. Gevolglik , sal hierdie instrument „n ontwikkelaar help om
befondsing meer toepaslik toe te ken en om doeltreffende en volhoubare gemeenskappe te
ontwikkel.
Die navorsings prosedure het begin deur uidagings in die lae koste behuising bedryf te
identifiseer, asook die belangrike faktore wat oorweeg moet word as behuisings stelsels
beoordeel moet word. „n Multi-kriteria besluitnemings model is gekies wat toepaslik is op
hierdie studie. Die belangrike faktore wat in ag geneem moet word, is geïdentifiseer deur
literatuur, en industrie ondervinding, deur gebruik te maak van onderhoude om data in te
samel. Die kriteria wat geïdentifiseer is sal beoordeel word met behulp van die multi-kriteria
besluitnemings model, naamlik Evidential Reasoning Approach.
Die kriteria wat gebuik is in hierdie studie het gefokus op die behuisings stelsel as ʼn geheel.
Alhoewel spesifieke aandag gegee is aan die mure van die stelsels was ander elemente, soos
die dakke en fondamente nie bespreek nie. Die primêre faktore wat geïdentifiseer is, is koste,
tyd, kwaliteit, omgewings werkverrigting, digtheid, aanbouings vermoë, beskikbaarheid van
hulpbronne en bykomende funksies. Hierdie faktore word gebruik om „n keuse te maak tussen
behuisings stelsels vir die gebruik vin die lae koste behuising mark. Die faktore word
voorgestel as „n gebruikers vriendelike assesserings instrument. Ten slotte behoort hierdie assesserings intrument beskikbaar te wees aan oopenbare en private
belangstellendes wat beoog om „n lae kost behuising nedersetting te ontwikkel. Hierdie
assesserings instrument het wel „n paar tekortkomming, wat aan die enide van die studie
bespreek word, asook hoe hierdie terkortkomming die model kan beïnvloed.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/95844
Date12 1900
CreatorsTheart, Petrus Johannes
ContributorsWium, Jan Andries, Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Department of Civil Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxii, 144 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds