Return to search

Workers participation and workplace forums in the South African context

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 1998. / ENGLISH ABSTRACT: This study was undertaken with the aim to analyse the social significance of the new
Labour Relations Act of the Republic of South Africa, Act 66 of 1995, with special
emphasis on workers participation and the impact of the introduction of statutory
workers participation on the Industrial Relations System. The Act was implemented
on 1 November 1995. The Act provides for the establishment of Workplace Forums.
The objective of the research is to examine the impact of the statutory introduction of
workers' participation on the South African industrial relations system. The first legal
infrastructure of South Africa's industrial relations system was created by the
Industrial Conciliation Act of 1924, later to become The Industrial Conciliation Act
(No 28) of 1956, and to evolve into The Labour Relations Act (No. 28) of 1956 in
1980.
The New Labour Relations Act (No 66) 1995, came into force at the beginning of
1997 with the final passage of The New Constitution 1996.
Whereas the old Act with all its amendments imposed a statutory machinery for the
resolution of conflict stemming from an adversarial relationship, the new Act presents
machinery to the opposite, namely that of deregulation by the State and the
promotion of co-operation. In the drafting of the new Act by a task team over nine
months only, strong attention was given to the advice of German experts, i.e. the
experience of and from a country that led in this particular area after World War II. In
fact, certain principles and mechanisms were literally incorporated into Chapter V.
If it is considered that Germany received a New Constitution in 1949 and deduced
from its Bill of Rights all worker rights in an attempt to transfer the principles of
political democracy into the work situation in the form of "Industrial Democracy" by
enshrining these progressively into the legislation to this effect, a comparison with
South Africa is illuminating.
Similarly to Germany in 1949, South Africa received a new democratic constitution in
1995 in the political sphere with a strong influence on the industrial relations system
and made its first attempt of legislating for workers' participation by means of
ChapterV. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie is onderneem met die doel om die sosiale invloed van die nuwe Wet
op Arbeidsverhoudinge, Wet 66 van 1995 na te speur, met spesiale klem op
werkersdeelname en die impak wat die instelling van statutere werkersdeelname op
die arbeidsverhouding sisteem sal he. Die Wet het op 1 November 1995 in werking
getree. Die Wet maak voorsiening vir die skepping van Werkplek Forums.
Die doelwit van hierdie studie is om die invloed van die statutere instelling van
werkplek forums op die Suid-Afrikaanse arbeidsverhoudinge sisteem te ondersoek.
Die eerste statutere infrastruktuur van die Suid-Afrikaanse arbeidsverhoudinge
sisteem is geskep deur die Nywerheidsversoeningswet van 1924, wat later die
Nywerheidsversoeningswet (No 28) van 1956 geword het, en as die Wet op
Arbeidsverhoudinge (No.28) van 1956 in 1980 verander is.
Met die totstandkoming van die Nuwe Grondwet in 1996 en die politieke demokrasie
wat daaruit voortgespruit het, is die Nuwe Arbeidsverhouding Wet (No 66) 1995 aan
die begin van 1997 geimplimenteer.
Die ou Wet het voorsiening gemaak vir geskiloplossing in 'n teenstrydige klimaat. Die
nuwe Wet, daarenteen, maak voorsiening vir deregulering deur die Staat en die
insluiting van 'n kanaal van samewerking in die arbeidsverhoudinge stelsel. Met die
opstel van die nuwe Wet is daar sterk gesteun op die raad van Duitse kenners wat
die nodige ondervinding op hierdie gebied reeds na die Tweede Wereldoorlog in
hulle eie land opgedoen het. Duitsland is immers 'n leier in hierdie veld. Sekere
kernbegrippe en meganismes is feitlik net so in hoofstuk V vervat.
As ons in ag neem dat Duitsland in 1949 'n Nuwe Grondwet ontvang het en dat hulle
van hulle Handves van Menseregte werkersregte afgelei het in 'n poging om die
beginsels van politieke demokrasie na die werkplek oor te dra in die vorm van
"nywerheidsdemokrasie" en dit progressief deur wetgewing te verskans, is 'n
vergelyking met Suid-Afrika insiggewend.
Net soos Duitsland in 1949, het Suid-Afrika ook in 1995 'n Demokratiese Grondwet
ontvang en daarmee saam in die politieke sowel as die arbeidsverhoudinge veld sy
toetrede gemaak tot statutere werkersdeelname deur middel van Hoofstuk V.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/70387
Date12 1900
CreatorsLoriston, T. D. J.
ContributorsBendix, D. W. F., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0032 seconds