Return to search

A market research on the core competencies and subsequent training requirements of project managers in the Cape Town region

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003 / ENGLISH ABSTRACT: Managing firms in today's highly competitive and volatile business environment is an ever
increasing challenge. Project Management is an integral part of organisational
management and hence project managers need to continuously excel in their careers to
keep their organisations ahead of the pack. In order to be an effective project manager, a
combination of specific skills/competencies is required.
The focus of this mini-thesis was to establish the core competencies and subsequent
training requirements of project managers in the Western Cape region.
The research into the core competencies required of project managers in the industry was
structured into 3 phases.
The first phase comprised a research into international studies that was done to establish
the core competencies required of project managers. Three researchers were identified,
and a shortlist of 9 core competencies was identified from the 3 different models.
The next phase comprised the targeting of 54 individuals in the project management
profession in the Western Cape with a questionnaire based on the international studies.
The last phase was to evaluate the data in order to conclude and make specific
recommendations towards the USB management regarding current project management
courses which are presented (by the USB) to the industry.
Three fundamental conclusions were drawn:
Firstly, 10 specific core competencies of project managers were identified. Secondly,
some competencies have a much higher relevance to some industry sectors than
others. Lastly, the current 5-day training course at the USB does not reflect the desired
training which is required by the industry for the core competencies that is required of
project managers. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die bestuur van organisasies in vandag se hoogs kompeterende en veranderende
besigheidsomgewing is 'n toenemende uitdaging. Projekbestuur vorm 'n integrale deel
van organisasie bestuur en daarom moet projek bestuurders voortdurend uitstyg in die
uiutvoering van projekte om te verseker dat die organisasie as geheel sterk
kompeterend kan bly. Projekbestuurders benodig spesifieke vaardighede om effektief te
kan funksioneer in die werksomgewing.
Die fokus van hierdie mini-tesis was om die spesifieke vaardighede vas te stel, asook
die gevolglike opleiding wat benodig word vir projekbestuurders wat in die Weskaap
werksaam is.
Die navorsing na die spesifieke vaardighede wat van projek bestuurders in die industrie
verlang word, was gestruktureerd in 3 fases.
Eerstens was 'n literatuurstudie geloods op internasionale studies om te bepaal watter
vaardighede van projek bestuurders verlang word. Drie internasionale navorsers se
modelle was gebruik om 'n kortlys van 9 vaardigheids groepe saam te stel.
Die volgende fase was om 54 individue in die projek bestuur professie in die Weskaap te
nader en deur middel van 'n vraelys wat baseer is op die internasionale studies, vas te
stel watter vaardighede deur die industrie verlang word vir projek bestuurders.
ln die finale fase is die data geanaliseer ten einde spesifieke aanbevelings aan die
bestuur van die USB bestuur te maak aangaande projek bestuur kursusse wat (deur die
USB) aan die industrie aangebied word.
Drie fundamentele gevolgtrekkings was gemaak:
Eerstens was die 10 belangrikste vaardighede vir projek bestuurders vasgestel.
Tweedens was vasgestel dat party vaardighede veel belangriker is in party industrie
sektore as in ander. Laastens, die huidige 5-dag projek bestuur kursus wat deur die
USB aangebied word, bied nie genoegsame opleiding (in die verlangde rigtings) om die
regte vaardighede te ontwikkel vir projek bestuurders in die industrie nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53248
Date12 1900
CreatorsDe Villiers, Paul
ContributorsBrown, C. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format61 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0108 seconds