Text in Afrikaans / The goal with the research is firstly is to study and theoretically describe the interpersonal style
repertoire of middle level managers according to the interpersonal approach and more specifically
the 1982 Interpersonal Circle. Secondly the interpersonal development interventions and the
development process for middle level managers were discussed from this approach. The third
theoretical goal involved compiling a interpersonal development programme for middle level
managers.
The empirical goals of the research involved the evaluation of the interpersonal style repertoires
of middle level managers by means of self and fellow manager evaluations in an attempt to get
an indication of the most prominent interpersonal styles of middle level managers. Furthermore
the empirical investigation involved an analysis of the influence of the interpersonal development
programme in expanding the interpersonal style repertoires of middle level managers.
The results of the self evaluations suggest that the warm-friendly, deferent-trusting, assureddominant
and sociable-exhibitionistic styles are the primary styles of the 263 middle managers
in the sample. Their evaluations by the 82 fellow managers seem to indicate that the warmfriendly,
assured-dominant, deferent-trusting, and sociable-exhibitionistic styles are the most
prominent interpersonal styles of middle level managers. Although these results seem to
correspond to the teoretically applicable style repertoires of middle level managers the scores
were all below average.
XIV
With the interpersonal development programme an attempt was made to make the group of 32
managers aware of their own interpersonal style repertoires and to provide them with the
opportunity to study the way in which these are used in interpersonal transactions during a
experiential learning experience. The development interventions, process and the influence of
the development programme are also discussed. / Die doel met hierdie navorsmg is eerstens om die interpersoonlike stylrepertoire van
middelvlakbestuurders aan die hand van die interpersoonlike benadering en meer spesifiek 1982
Interpersoonlike Sirkel, te bestudeer en teoreties te beskryf. Tweedens is die interpersoonlike
ontwikkelingsintervensies en -ontwikkelingsproses vir middelvlakbestuurders vanuit die
benadering beskryf. Die derde teoretiese doelstelling het die samestelling van 'n interpersoonlike
ontwikkelingsprogram vir middelvlakbestuurders behels.
Wat die empiriese doelstellings in die navorsing betref, is die interpersoonlike stylrepertoire van
middelvlakbestuurders deur middel van self- en medebestuurderevaluasies geevalueer om
sodoende 'n aanduiding van die mees prominente interpersoonlike style van
middelvlakbestuuders te kry. Verder het die empiriese ondersoek ook 'n ontleding van die
invloed van die interpersoonlike ontwikkelingsprogram op die uitbreiding van
middelvlakbestuurders se interpersoonlike style ingesluit.
Die resultate van hulle selfevaluasies suggereer <lat die warm-vriendelik, geleidend-vertrouend,
versekerd-dominant en sosiaal-ekshibisionistiese style die primere interpersoonlike style van die
steekproef van 263 middelvlakbestuurders is. Wat die resultate van die evaluasies van die 82
medebestuurders betref, blyk dit dat die warm-vriendelik, versekerd-dominant, geleidendvertrouend
en sosiaal-ekshibisionistiese style as die mees prominente style is.
XVI
Alhoewel hierdie resultate in 'n groot mate met die teoereties-toepaslike stylrepertoire van
middelvlakbestuurders ooreenstem, was al die tellings ondergemiddeld. Met die interpersoonlike
ontwikkelingsprogram is daar gepoog om 'n bewustheid by 'n groep van 32 bestuurders van hulle
eie interpersoonlike stylrepertoire te kweek, en om hulle die geleentheid te bied om die
interpersoonlike transakies waarin die style na vore tree, tydens 'n eksperimentele
leerondervinding te bestudeer. Die gedragsontwikkelingsintervensies, die
gedragsontwikkelingsproses en die invloed van die ontwikkelingsprogram word ook bespreek / Industrial and Organisational Psychology / D. Com (Bedryfsielkunde)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17116 |
Date | 06 1900 |
Creators | Koortzen, Pieter, 1966- |
Contributors | Mauer, K. F. (Karl Fredrick), 1941- |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 1 online resource (xvi, 220 leaves) |
Page generated in 0.0023 seconds