Return to search

A framework for site-based service provision : a study of industrial automation solutions

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: Customers procure solutions and services to streamline and improve their business functions. For services to be viable to a customer, it is required that the service provide more value to their business than the actual cost of procuring the service. This report aims to understand what the value is that the customers place in the services they require. From this understanding, a framework is produced that drives value in delivering site-based support services. The framework is built on four objectives that will deliver value to the customer. The objectives of a service are as follows: to be customer focused, to have effective resource management, to be proactive in nature and to be sustainable over the life of the service. The framework also defines a set of processes that conforms to, and drives the stated objectives. Although there are many such frameworks in existence, their focus is general in nature. This report will focus specifically on the delivery of site-based support services for automation solutions in a manufacturing industry. Site-based support services are expensive in nature because the solution provider provides dedicated and knowledge specific resources to customers. For this reason, the value expected by a customer is much higher than other forms of support services. This problem is investigated and a framework is produced through research of established Service Management frameworks. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Kliente bekom oplossings en dienste om hul besigheidsfunksies te stroomlyn en te verbeter. Vir dienste om aantreklik vir 'n klient te wees, word dit vereis dat die voorsiende diens meer waarde tot hul besigheid toevoeg as wat die koste van die diens is. Hierdie verslag mik om te verstaan wat die waarde is wat kliente heg aan die dienste
wat hulle vereis. 'n Raamwerk word gebou wat waarde toevoeg in op-perseel gelewerde dienste. Die raamwerk is gegrond op vier doelwitte wat vir kliente waarde lewer. Die doelwitte van 'n diens is om gefokus op die klient te wees, om hulpbronne effektief te kan hanteer, om proaktief van natuur te wees en om ondersteunbaar oor die lewe van die dienste wees. Die raamwerk beskryf 'n stel prosesse wat by diens doelwitte pas en die doelwitte dryf.
Alhoewel daar baie ooreenstemmende raamwerke in bestaan is, is die fokus van die bestaande raamwerke algemeen van natuur. Hierdie verslag ondersoek spesifiek die lewering van op-perseel diens ondersteuning vir geoutomatiseerde oplossings in 'n vervaardigings nywerheid. Op-perseel gelewerde ondersteuningsdienste is duur van natuur omdat die diensverskaffer kliente voorsien van toegewyde, kennisryke hulpbronne. Om hierdie rede, vereis die klient meer waarde van op-perseel gelewerde dienste, as van ander diens forums. Deur navorsing van bekende diens besturings raamwerke is 'n nuwe raamwerk gebou wat fokus op die lewering van op-perseel dienste.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/5045
Date03 1900
CreatorsMulder, Gerhard Johan
ContributorsGevers, Wim, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0024 seconds