Return to search

Alternatiewe sieninge van man-wees

Thesis in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English. / Sosiale diskoerse kan moontlik 'n bepalende invloed op 'n individu se manier van lewe he.
Hierdie studie bring enersyds, deur van die narratiewe gespreksbenadering gebruik te maak, 'n
aantal diskoerse na vore wat op vyf wit Afrikaanssprekende mans in die Ned Geref Gemeente
Vereeniging-Oos se manier van lewe 'n invloed gehad het of nog het. Die diskoerse wat deur
die studie navore gebring word is: (a) 'n man is as broodwinner die primere versorger in die
gesin; (b) 'n man is doelgerig en op sukses gefokus; (c) 'n man is dominant en aggressief; (d)
'n man fokus nie op emosies en verhoudings nie en (e) 'n man verander nie maklik nie.
Andersyds toon die studie ook dat mans ten spyte van die sosiale diskoerse wat moontlik 'n
invloed op hul lewens kon he, self alternatiewe wyses van manwees kon ontwikkel en dus nie
noodwendig dlenooreenkomstig die sosiale diskoerse hoef te leef nie. / Social discourses may have a decisive influence on an individual's way of life. By means of a
narrative conversational approach, this study introduces a number of discourses that had or still
have an influence on five white Afrikaans-speaking men in the Dutch Reformed Congregation
Vereeniging-East. The discourses are: (a) a man is as breadwinner the primary provider for the
family; (b) a man is goal~oriented and focused on success; (c) a man is dominant and
aggressive; (d) a man does not value emotions and relationships and (e) a man does not
change easily. On the other hand the study indicates that men are able to develop alternative
ways of being men in spite of social discourses influencing them. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Th. (Pastoral Therapy)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/953
Date01 January 2002
CreatorsCloete, Gert Johannes
ContributorsDreyer, J. S., Roux, J. P. (Johannes Petrus)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (125 leaves), application/pdf

Page generated in 0.0018 seconds