Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The increasing demands on modern day organisations in terms of profitability are based on
enhanced effectiveness and productivity.
Geratec is a specialist catering company with the elderly as target market. The operation of
Geratec makes a framework for effective matrix organisation and improvement thereof a matter of
utmost importance.
The questionnaire that is used in this document is specifically designed according to the
framework for an effective matrix organisation. The results of the questionnaire are used to
compile a matrix profile for Geratec. Possible problem areas can be identified and addressed
accordingly.
The problem areas that were identified are as follows:
• Performance management,
• Remuneration and acknowledgement,
• Shared goals, and
• Empowerment.
According to the results of the questionnaire, the latter is least present in the organisation.
Empowerment must therefor be seen as a departure for the establishment of a framework for an
effective matrix organisation.
The recommendations and suggestions in this document strives to establish the roles of the
principal shareholders, who are,
• Top management,
• Project managers,
• Functional managers,
• Team players.
As concluding remark, this document created awareness at Geratec for the framework of the
improvement of matrix management. The improvement of matrix management must be handled with utmost care because of inevitable resistance to change. Visible top management support is
therefor of vital importance. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die toenemende eise wat aan moderne organisasies gestel word in terme van winsgewindheid
word gebaseer op verhoogde effektiwiteit en produktiwiteit.
Geratec is 'n spesialis spysenieringsmaatskappy met bejaardes as die teikenmark. Die
funksionering van Geratec maak 'n raamwerk vir effektiewe matriks organisasie en die
verbetering daarvan, onontbeerlik.
Die vraelys wat in hierdie dokument gebruik word, is ontwerp volgens die raamwerk vir 'n
effektiewe matriks organisasie. Die resultate van die vraelys word gebruik vir die samestelling van
'n matriks profiel vir Geratec. Identifikasie en regstelling van probleemareas word sodoende
moontlik gemaak. Geïdentifiseerde probleemareas by Geratec is as volg:
• Prestasiebestuur
• Vergoeding en erkenning,
• Gemeenskaplike doelwitte, en
• Bemagtiging.
Laasgenoemde verg volgens die resultate van die vraelys die meeste aandag. Bemagtiging moet
dus as die vertrekpunt vir die daarstelling van 'n raamwerk vir 'n effektiewe matriks organisasie
gesien word.
Die aanbevelings en voorstelle in hierdie dokument strewe na die vestiging van die rolle van die
hoof aandeelhouers, naamlik:
• Topbestuur
• Projekbestuurders
• Funksionele bestuurders
• Spanlede
Ten slotte word daar deur hierdie dokument 'n bewustheid geskep by Geratec vir 'n raamwerk vir
die verbetering van matriksbestuur. Die verbetering van matriksbestuur moet versigtig aangepak word as gevolg van die onvermydelike weerstand teen verandering. Waarneembare
ondersteuning van Topbestuur is dus essensieel.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52364 |
Date | 12 1900 |
Creators | Liebenberg, J. G. (Johannes Gideon) |
Contributors | Brown, C. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences . Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 51p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0025 seconds