Text in Afrikaans / Die invloed van die persoonskonstruk, lokus van kontrole, op die akademiese prestasie van leerlinge in die senior
sekondere skoolfase is aangespreek. Literatuur bevestig 'n verband tussen lokus van kontrole en
akademiese prestasie. Interne kontrole word met hoe akademiese prestasie en verantwoordelikheidsaanvaarding
geassosieer. Persoonlikheidskenmerke van intern of ekstern georienteerde leerlinge, die invloed van lokus van kontrole op persoonlike perspektief, selfkonsep en akademiese prestasie toon dat internes hulself as bekwaam, effektief en suksesvol beskou terwyl eksternes meer negatiewe persoonskenmerke beklemtoon.
Die CNS-IE en IAR vraelyste is gebruik om algemene- en akademiese lokus van kontrole onderskeidelik te meet.
Leerlinge wat akademies volgens vermoe presteer, behaal hoer interne tellings as die wat onderpresteer.
Geen een-tot-een verwantskap tussen lokus van kontrole en akademiese prestasie is tydens die empiriese ondersoek gevind nie. Daar is dus ander faktore wat saam met lokus van kontrole die akademiese prestasie van senior sekondere leerlinge beinvloed. / The influence of the personality construct, locus of control, on the academic achievement of pupils in the
senior secondary school phase was investigated. Literature confirms a relation between locus of control and
academic achievement. Internal control is associated with high academic achievement and acceptance of responsibility. Personality characteristics of internals and externals, the influence of locus of control on personal perspective, self-concept and academic achievement shows that internals view themselves as capable, ef cient and succesful while externals emphasise more negative personality characteristics. The CNS IE and IAR were used to measure general and academic locus of control. Academic achievers obtained higher internal scores than underachievers on both questionnaires. The results of the Empirical research indicate that locus of control is not the sole determinant of academic achievement. Therefore, other factors in conjunction with locus of control influence academic achievement. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/15708 |
Date | 06 1900 |
Creators | Oosthuizen, Jan Adriaan |
Contributors | Burger, Sanet |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (xviii, 184 leaves) |
Page generated in 0.0026 seconds