Return to search

Oral cancer (I.C.O 140-146) in South Africa with special reference to its occurrence among the Cape coloured and Indian people of the Cape Peninsula

Magister Scientiae Dentium - MSc(Dent) / Aangesien 'n nasionale register vir maligniteit nie bestaan waarin informasie ten opsigte van kanker onder die verskillende bevolkings
groepe van Suid-Afrika nagegaan kan word nie, kan die verspreidings patroon alleenlik bepaal word deur spesifieke projekte. Die resultaat
is dat daar nog nie 'n geheelbeeld vir kanker in Suid-Afrika bestaan nie. Wat mondkanker betref, is kennis fragmentaries. Inligting oor die ver
spreiding daarvan onder die Kaapse Kleurlingbevolkingsgroep is beperk en net sekere aspekte daarvan is tot hede uitgelig. Die doel van hierdie studie is om mondkanker na te gaan in die Kaapse Kleurlingbevolkingsgroep wat woonagtig is in die Skiereiland van die Kaap die Goeie Hoop. Met hierdie oogmerk, is alle mondkankergevalle wat in die Groote Schuur- en Tygerberg-hospitale behandel is, van 1970
tot 1975, nagegaan. Bewys wyse van vergelyking en ook om die invloed van eie kultuur en akkulturasie na te gaan, is aandag gegee aan ondkankergevalle van Kleurlinge woonagtig in die Skiereiland en dié in die platteland wat in die Skiereiland behandeling ondergaan het.
Verder is vergelykings ook getref tussen die,Kaapse Maleier wat die Moslem-geloof aanhang en die Kaapse Kleurling wat nie hierdie geloof
aanhang nie. Die mondkankerpatroon van die Indiërs wat in die Skiereiland woonagtig is, is ook nagegaan. Bewys wyse van vergelyking en ook om die invloed van eie kultuur en akkulturasie na te gaan, is aandag gegee aan mondkankergevalle van Kleurlinge woonagtig in die Skiereiland en dié in die platteland wat in die Skiereiland behandeling ondergaan het. Verder is vergelykings ook getref tussen die,Kaapse Maleier wat die Moslem-geloof aanhang en die Kaapse Kleurling wat nie hierdie geloof aanhang nie. Die mondkankerpatroon van die Indiërs wat in die Skiereiland woonagtig is, is ook nagegaan. Ten slotte is die genoemde groepe se mondkankerpatroon vergelyk met dié
gevind onder die ander groepe wat in Suid-Afrika bestudeer is, dié in die res van Afrika en ook met dié in die ander kontinente.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uwc/oai:etd.uwc.ac.za:11394/9117
Date January 1980
CreatorsBreytenbach, Hermanus Steyn
ContributorsUys, C.J.
PublisherUniversity of the Western Cape
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
Formatapplication/pdf
RightsUniversity of the Western Cape

Page generated in 0.0023 seconds