Return to search

A perspective on healthcare delivery systems with the emphasis on South African healthcare and the need for reform

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The need for efficient and equitable health provision remains a challenge for all
countries and economies of the world. Defining health, healthcare and health
provision are contentious issues, and public debate rages on as governments
throughout the world attempt to quell public demands and expectations.
Healthcare scenarios differ vastly from country to country, each attempting to
accommodate its own needs, given the limitations placed on the systems in
terms of human and financial resources. These differences are large as will be
seen when countries with developed market economies are compared to those in
the less fortunate Third World. The financing of healthcare systems is a complex
and challenging task. Affordability of healthcare is an issue for all nations of the
world. Most countries enjoy a mix of private and public funding to ensure that
some degree of good health is attained by the nation as a whole.
South Africa has a unique health system in that it has two distinct and separate
health systems. This is not by chance. South Africa is a country that boasts
enormous diversity but huge inequalities in terms of race, culture, class and
income. Systems had therefore developed along very defined lines where the
privileged have had access to expensive, modern and private healthcare while
the poor and indigent have had to use a poorly structured public service. The purpose of this literature review is to research and to define those issues
and concepts which require clearer perspective. It will also look at healthcare. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die noodsaaklikheid vir effektiewe, billike en regverdige gesondheidsvoorsiening
bly 'n uitdaging vir alle ekonomieë van die wêreld. Om gesondheid,
gesondheidsorg- en gesondheidsvoorsiening te definieër, is 'n kontensieuse
aangeleentheid en die openbare debat duur voort, soos regerings in die wêreld
poog om te voldoen aan oorweldigende openbare eise en verwagtinge in hierdie
verband.
Gesondheidsorg-opsies verskil drasties van land tot land, wat elk poog om sy eie
behoeftes te akkommodeer, gegewe die beperkings wat die sisteem belas in
terme van menslike en finansiële hulpbronne. Hierdie verskille is beduidend,
soos wat gesien kan word wanneer lande met ontwikkelde mark-ekonomieë
vergelyk word met die lande in die minder bevoorregte derde-wêreld. Die
finansiering van gesondheidsorg-sisteme is 'n komplekse en uitdagende taak.
Die bekostigbaarheid van gesondheidsorg is 'n aangeleentheid wat al die lande
van die wêreld raak. Die meeste lande van die wêreld het 'n gemengde
gesondheidsorg-sisteem wat bestaan uit gedeeltelik privaat en gedeeltelik
openbare fondse, sodat toegesien word dat 'n mate van goeie gesondheid bereik
word deur die land as geheel. Suid-Afrika het 'n unieke gesondheidsorg-sisteem deurdat twee besondere en
aparte gesondheidsisteme bestaan, wat beslis nie toevallig is nie. Suid-Afrika is
'n land wat spog met enorme verskeidenheid, maar beduidende ongelykhede in
terme van ras, kultuur, klas en inkomste. Gesondheidsorg-sisteme het dus
ontwikkel langs baie beslisde lyne waar die bevoorregtes toegang gehad het tot
duur, moderne en privaat vesekerings-gebaseerde gesondheidsorg, terwyl die
arm en armlastiges gebruik moes maak van 'n swakker gestruktureerde
openbare diens.
Die doel van hierde nagevorsde oorsig is om navorsing te doen om sisteme uit 'n
globale perspektief te identifiseer en daardie beginsels toe te pas, wat voordelig
kan wees in 'n plaaslike konteks. Daar word aanvaar dat die Suid-Afrikaanse
gesondheidsorg-sisteem baie het om te leer van ervarings in beide die
ontwikkelde en ontwikkelende lande. 'n Besondere begrip hiervoor, is die basis
waarop 'n suksesvolle gesondheidsorg-sisteem in hierdie land gevestig kan
word.
Daar word gehoop dat deur die besondere perspektief te hê, sekere werkbare
oplossings gevind en bereik kan word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52687
Date12 1900
CreatorsKooverjee, Mukesh Manilal
ContributorsRoux, A., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format164 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0149 seconds