Return to search

The disintermediation of commercial banks by non-bank financial institutions in Swaziland

Thesis (MDF (Development Finance))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: This research is influenced by and starts from the work carried out by the IMF in Swaziland, wherein they comment about the significant growth in the use of savings and credit co-operatives compared with that of commercial banks. They also report the lack of growth of the financial sector resulting in sluggish economic growth.

This report sets out to establish through a survey, the attitude of the Swazi public towards commercial banks, and to establish if indeed there is a deliberate move away from commercial banks to non-bank financial institutions in general. In the process the reasons for migrating from commercial banks are established. In addition, the ultimate use of funds borrowed in general, is also investigated. Specifically for those people who use non-bank financial institutions (NBFIs), the research further probes the uses of such funds, and whether or not such funds are likely to affect economic growth. The survey is augmented by results from questionnaires responded to by selected microfinance institutions (MFIs) as a means of cross-checking and validating results obtained from the public survey.

Findings are that in Swaziland, while the growth of savings and credit co-operatives (SACCOs) is acknowledged, there does appear to be a tendency to still use commercial banks by the economically active population. Borrowing tends to be for school fees, followed by the purchase of building materials for constructing rural homes on ancestral land, as well as for personal use and business activities. It also appears that the majority of users of financial intermediaries are civil servants, which comes as no surprise as government is the largest employer.

The conclusion is that Swaziland’s problems with sluggish economic growth appear to be from more than a shallow financial sector, but a myriad of other reasons that have not been explored in this study. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsing is gebaseer op die uitkoms van die werk uitgevoer deur die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) as vertrekpunt, waarin hulle meer beduidende groei in die gebruik van spaar en krediet-kooperatiewe gevind het in vergelyking met die trae groei in die gebruik van kommersiële banke. In dieselfde verslag haal hulle ook aan dat die gebrek aan voldoende groei in die finansiële sektor onderliggend is aan die stadige ekonomiese groei.

Hierdie verslag bepaal deur middel van ‘n opname, die gesindheid van die Swazi-publiek teenoor kommersiële banke om vas te stel of daar ‘n opsetlike voorkeur vir nie-finansiële instellings is, bo kommersiële banke. Die studie ondersoek ook die spesifieke gebruik en toepassing van fondse verkry vanaf nie-finansiële kooperatiewe en of die gebruik daarvan ‘n negatiewe impak op ekonomiese groei het. Die uitkoms van hierdie ondersoek word bevestig deur die bevindinge van vraelyste wat deur geselekteerde mikro-finansiële instellings voltooi is, te vergelyk met die bevindinge van publieke opnames.

Die bevindinge vir Swaziland is dat alhoewel daar groei is in die spaar-en krediet-kooperatiewe, daar steeds ‘n tendens onder die ekonomies aktiewe populasie is om gebruik te maak van kommersiële banke. Lenings word hoofsaaklik gebruik vir die befondsing van skoolgelde, daarnaas vir die aankoop van boumateriaal vir die konstruksie van landelike huise in voorvaderlike gebiede wat deur stamleiers toegeken word, sowel as vir persoonlike gebruik en besigheidsfinansiering. Dit wil ook voorkom asof die meerderheid van die leners staatsamptenare is. Dit is te verwagte, aangesien die regering die grootste werkgewer is.

Die gevolgtrekking van die ondersoek is dat Swaziland se trae ekonomiese groei meer onderliggende beperkende oorsake het as bloot net die oppervlakkige uitwerking van die (kommersiële) finansiële sektor. Hierdie onderliggende redes word nie verder ondersoek as deel van hierdie studie nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/985
Date12 1900
CreatorsMawocha, Tineyi Emmanuel
ContributorsRoux, Andre, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format79 leaves
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0021 seconds