Return to search

The third way in Brazil? Lula's presidency examined

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: This study identifies the way in which Brazil was able to achieve significant economic and social
development during the Presidency of Luiz Inácio Lula Da Silva from 2003 to 2010. The
element which makes the achievement of this development extremely interesting is the fact that
it was engineered by a traditionally radical Leftist party, the Partido dos Trabalhadores (PT –
Workers’ Party) within the context of the globalized world economy. Throughout much of its
existence, the PT has called for a radical socialist transformation of Brazilian society. However,
once it came to power, it not only rejected radical positions, but acquiesced fully with the
constraints placed upon it by global capital. Thus, in addition to describing the process of
development in Brazil, this study also attempts to account for the way in which it was achieved.
This is done by postulating that the Lula (as he is commonly referred to) administration was
successful in solidifying Brazilian economic fundamentals, as well as in significantly reducing
poverty and inequality in one of the most unequal societies in the world, because it adopted
Third Way economic and social policies. It is argued that, even though there were few clear
indications from the government that it regarded itself as following the Third Way, a practical
examination of Lula’s economic and social policies indicate that they overwhelmingly conform
to the prescripts of the Third Way. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie identifiseer die manier waarop noemenswaardige ekonomiese en sosiale
ontwikkeling in Brasilië plaasgevind het gedurende 2003 tot 2010, onder leiding van President
Luiz Inácio Lula Da Silva. ‘n Faktor wat hierdie ontwikkeling besonder interessant maak, is die
feit dat dit plaasgevind het binne die konteks van die globaliseerde wêreldekonomie, onder die
bewind van ‘n tradisionele radikale Linkse party, die Partido dos Trabalhadores (PT – Arbeiders
Party). Die PT het tradisioneel gestreef na ‘n radikale sosialistiese transformasie van die
Brasiliaanse samelewing. Teen die tyd dat dit egter aan bewind gekom het, het dit radikale
beleide verwerp en ten volle saamgewerk met globale kapitalisme. Hierdie studie beskyf dus nie
slegs die proses van Brasiliaanse ontwikkeling nie, maar poog ook om te verklaar waarom
hierdie ontwikkeling plaasgevind het. Daar word aangevoer dat Lula (soos hy algemeen bekend
staan) se bewind suksesvol was in pogings om die fundamentele aspekte van die Brasiliaanse
ekonomie te versterk, en terselfdertyd armoede en ongelykheid aansienlik te verlaag in een van
die mees ongelyke samelewings ter wêreld. Die rede vir hierdie sukses is te vinde in die feit dat
die PT regering “Third Way” ekonomiese en sosiale beleide toegepas het. Die studie voer aan
dat, alhoewel daar weinig verwysing gemaak is na die “Third Way” deur Lula se regering, ‘n
praktiese ontleding van hul ekonomiese en sosiale beleide toon dat Brasilië ‘n geval
verteenwoordig van ‘n ontwikkelende land wat die “Third Way” prakties geïmplementeer het.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17971
Date12 1900
CreatorsSchreiber, Leon Amos
ContributorsVan Der Westhuizen, Janis E., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Political Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatix, 117 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds